Browning Auto 5 parte ?

Post Reply
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2133
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Browning Auto 5 parte ?

Post by Ds J »

Goeiemôre Jaracal,

Weet iemand dalk van n geweerwinkel wat parte aanhou vir n Browning Auto-5? Dit is vir die ouer model Auto-5, en nie vir die nuwer A5 nie.
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 619
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: Browning Auto 5 parte ?

Post by Johan van Wyk »

Alle sterkte vir sulke parte in Suid-Afrika...

Ek het 'n ruk terug parte gesoek vir 'n B25 Browning O/U. Daar is derduisende B25's gemaak en, inderdaad, hulle is steeds in beperkte produksie. As ek nie goeie vriende in Aus en die VK (my vriend daar het toevallig 'n Belgiese geweersmid wat vir hom werk) gehad het nie, was ek gestrand.

Auto-5 parte gaan baie harder gaan, vermoed ek.
Post Reply