Hi manne. Ek hoop dit gaan goed? Ek hoop iemand het al ń patent vir my idee. Ek weet lightforce het n bracket wat op die bakkie se dak vas kom met n handle wat jy uit venster kan beheer vir mense soos ek wat in die aande alleen spilpunte toe ry en ystervarke en goed wil skiet.
Ek wonder sommer net of iemand al hulle eie een gemaak het of n ander idee het hoe ek self kan lig en skiet in die aand?
Kom deel julle opinies en idees asb?
Groetnis
Jacques
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Planne vir lig op dak sit wat uit venster kan beheer en skiet?
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Planne vir lig op dak sit wat uit venster kan beheer en skiet?
https://electromannsa.co.za/product/12v ... gJCLPD_BwE
Twee skuts in ons area gebruik iets soos hierdie wanneer hulle alleen moet werk.
Twee skuts in ons area gebruik iets soos hierdie wanneer hulle alleen moet werk.