Planne vir lig op dak sit wat uit venster kan beheer en skiet?
Posted: Thu Sep 14, 2023 9:38 pm
Hi manne. Ek hoop dit gaan goed? Ek hoop iemand het al ń patent vir my idee. Ek weet lightforce het n bracket wat op die bakkie se dak vas kom met n handle wat jy uit venster kan beheer vir mense soos ek wat in die aande alleen spilpunte toe ry en ystervarke en goed wil skiet.
Ek wonder sommer net of iemand al hulle eie een gemaak het of n ander idee het hoe ek self kan lig en skiet in die aand?
Kom deel julle opinies en idees asb?
Groetnis
Jacques
Sent from my SM-S901E using Tapatalk