Vortex Triumph HD 10x42 - Uitstekende ''Budget'' Verkyker

Post Reply
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Vortex Triumph HD 10x42 - Uitstekende ''Budget'' Verkyker

Post by sako 30-06 »

Manne ek het gister vir my die verkyker gekoop by Safari se nagmark, verkyker kos gewoonlik R3099 maar met die uitverkoping R2624.
Ek is ongelooflik beindruk, die beeld is helder en verkyker voel gemaklik en lig, maar wat my meer beindruk het is die beeld in die nag.
Ek kon die bome se blare sien in ons straat en dit met die meeste van die straatligte wat af was,fokus verstel maklik en duidelik.

Verkyker kom ook met die vortex sakkie ens.

So as iemand opsoek is na n lekker ''budget'' verkyker maar wat goeie kwaliteit is, is die een dalk die opsie vir jou.
Post Reply