1017 YRD Jakkals

Dagroep stories en vrae/ Day Calling stories and questions
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

1017 YRD Jakkals

Post by Francois Marais »

http://www.youtube.com/watch?v=w0KY-X1e ... re=related

Manne

Kyk wat kan gedoen word as n man jou toerusting ken en verataan.......like hoe daai man daai LEOPOLD opwen......let ook gerus op na die kaliber.....nuf said..... 8) 8) 8)

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: 1017 YRD Jakkals

Post by GreyGhostGear »

Dit wil gedoen wees!
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: 1017 YRD Jakkals

Post by Louis102 »

Francois Marais wrote: .....nuf said.....
:-X
Goeie dade oortref goeie woorde.
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: 1017 YRD Jakkals

Post by Ponkie »

Oom Francois

Ek het sommer gou hulle ander videos ook gekyk en my maggies, daai twee manne ken hulle gewere en mag maar skiet. Ekt opgelet dat hulle sommer dooierus oor die kniee vat of dan anders die bipod gebruik.

Baie impressive.

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 1017 YRD Jakkals

Post by Gerhard »

Baie netjiese skoot.

Man kan die vapor trail mooi sien loop en dan val hy mooi in op teiken!!!

Eendag as ek groot is wil ek ook sulke skote kan skiet... lol
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 1017 YRD Jakkals

Post by Geno »

Daai's 'n GROOT skoot!!!!
Goed, beter, 6millimeter!
Zack Benade

Re: 1017 YRD Jakkals

Post by Zack Benade »

So skiet 'n 6BR mos ;D ;D ;D ;D ;D
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: 1017 YRD Jakkals

Post by theedge »

Kyk dit se alles hy het nie nodig om enige iets verder te se nie. 
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: 1017 YRD Jakkals

Post by BLOK »

Francois Marais wrote: ......let ook gerus op na die kaliber.....nuf said..... 8) 8) 8)

Ook maar goed daai jakkals het van die krans af geval anders was hy nooit dood nie. hahahahah

Grap net het dan self n ou 6mm'ertjie aangeskaf.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: 1017 YRD Jakkals

Post by LUAN »

Dis wyd vir n 243. Hoe vergelyk n 243 met n 308 op 1000m met groeperings?
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 1017 YRD Jakkals

Post by Francois Marais »

303
Hoe vergelyk n 243 met n 308 op 1000m met groeperings?
Dink jy n 308 kan sooo ver skiet........ 8) 8)

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: 1017 YRD Jakkals

Post by BLOK »

Lekker lag ek nou FM, hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Zack Benade

Re: 1017 YRD Jakkals

Post by Zack Benade »

Mooi een Francois.  ;D ;D
Ek weet jy bedoel dit regtig. :o :o
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 1017 YRD Jakkals

Post by Gerhard »

Francois Marais wrote: 303
Hoe vergelyk n 243 met n 308 op 1000m met groeperings?
Dink jy n 308 kan sooo ver skiet........ 8) 8)

Mooi loop
Francois
Nee Francois,

As dit n 308 was het hy die yote dood geval op daai afstand...  :o
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: 1017 YRD Jakkals

Post by LUAN »

Ek sien die snipers skiet met n 175gr punt in die .308 teen 2600fps en die rekord "kill" is 1275m. Dis net ongelooflik dat daardie ligte .243 puntjie stabiel kan bly en akkuraat op so lang afstand
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: 1017 YRD Jakkals

Post by DawieKotze »

Gerhard wrote:
Nee Francois,

As dit n 308 was het hy die yote dood geval op daai afstand...  :o
[/quote]

Dood is dood of hoe??
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 1017 YRD Jakkals

Post by Gerhard »

*303* wrote: Ek sien die snipers skiet met n 175gr punt in die .308 teen 2600fps en die rekord "kill" is 1275m. Dis net ongelooflik dat daardie ligte .243 puntjie stabiel kan bly en akkuraat op so lang afstand
Onthou dit was n 1000 yard skoot nie n 1000 meter nie...

Darm so klein verskilletjie
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: 1017 YRD Jakkals

Post by LUAN »

Ja ja ek weet 1000yards=910m kom ons word nou nie te tegnies hoor ;)
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: 1017 YRD Jakkals

Post by Louis102 »

Francois

Ek dink jy is verkeerd.

Ek dink dat so 'n lang skoot wel met 'n 308 afgebring kan word, hoekom nie?  Ek vermoed dit is die rede waarom swaarder 308 projektiele gebruik moet word, as die hoek van elevasie reg is, dan werk 'n swaarder projektiel beter om die jakkals dood te val.  Die skootplasing sal dus eerder eerder bo-op die kop of rug wees, maar dodelik effektief, moenie die 308 onderskat nie!

;D

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Zack Benade

Re: 1017 YRD Jakkals

Post by Zack Benade »

Dis nou mooi gestel Louis ;D ;D    Ek het ook 'n sagte plekkie vir 'n .308

Onthou "  Tot 'n blinde hoender pik nou en dan 'n mielieput raak" ;D ;D ;D
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 1017 YRD Jakkals

Post by Geno »

Zack Benade wrote: Onthou "  Tot 'n blinde hoender pik nou en dan 'n mielieput raak" ;D ;D ;D
Mits sy kop in 'n sak mielies gedruk word! ;)
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 1017 YRD Jakkals

Post by Francois Marais »

Geno
Mits sy kop in 'n sak mielies gedruk word! ;)
Sien jy is n skerp mannetjie, leer gou.... ;D ;D

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Jeep 1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 85
Joined: Sat Sep 10, 2011 6:59 pm

Re: 1017 YRD Jakkals

Post by Jeep 1 »

Ek moet net se dit is baie ver maar nie te ver vir die ou 303 nie hahahahaha

Groete
Jeep
25 06 !
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: 1017 YRD Jakkals

Post by Marc »

Francois Marais wrote: http://www.youtube.com/watch?v=w0KY-X1e ... re=related

Manne

Kyk wat kan gedoen word as n man jou toerusting ken en verataan.......like hoe daai man daai LEOPOLD opwen......let ook gerus op na die kaliber.....nuf said..... 8) 8) 8)

Mooi loop
Francois
Francois

Dis mos nou presies hoekom ek vroe?r wou weet wat dink die manne van Greybull  ;D
Daai manne weet hoe om met 'n Leupold te toor  ;D en natuurlik die .243, myne se liksens is om die draai !

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: 1017 YRD Jakkals

Post by Francois Briedenhann »

Jis dis lekker om te sien wat n man kan doen met n 243...Mooi gegooi!!wat dink julle manne is so scope groote?dis seker nie n gewone x51 nie?
Post Reply