Page 1 of 2
1017 YRD Jakkals
Posted: Sun Feb 19, 2012 8:16 pm
by Francois Marais
http://www.youtube.com/watch?v=w0KY-X1e ... re=related
Manne
Kyk wat kan gedoen word as n man jou toerusting ken en verataan.......like hoe daai man daai LEOPOLD opwen......let ook gerus op na die kaliber.....nuf said.....
Mooi loop
Francois
Re: 1017 YRD Jakkals
Posted: Sun Feb 19, 2012 8:28 pm
by GreyGhostGear
Dit wil gedoen wees!
Re: 1017 YRD Jakkals
Posted: Sun Feb 19, 2012 9:08 pm
by Louis102
Francois Marais wrote:
.....nuf said.....

Re: 1017 YRD Jakkals
Posted: Sun Feb 19, 2012 10:21 pm
by Ponkie
Oom Francois
Ek het sommer gou hulle ander videos ook gekyk en my maggies, daai twee manne ken hulle gewere en mag maar skiet. Ekt opgelet dat hulle sommer dooierus oor die kniee vat of dan anders die bipod gebruik.
Baie impressive.
Groetnis
Ponkie
Re: 1017 YRD Jakkals
Posted: Mon Feb 20, 2012 4:56 am
by Gerhard
Baie netjiese skoot.
Man kan die vapor trail mooi sien loop en dan val hy mooi in op teiken!!!
Eendag as ek groot is wil ek ook sulke skote kan skiet... lol
Re: 1017 YRD Jakkals
Posted: Mon Feb 20, 2012 7:43 am
by Geno
Daai's 'n GROOT skoot!!!!
Re: 1017 YRD Jakkals
Posted: Mon Feb 20, 2012 9:38 am
by Zack Benade
Re: 1017 YRD Jakkals
Posted: Mon Feb 20, 2012 3:00 pm
by theedge
Kyk dit se alles hy het nie nodig om enige iets verder te se nie.
Re: 1017 YRD Jakkals
Posted: Mon Feb 20, 2012 3:23 pm
by BLOK
Ook maar goed daai jakkals het van die krans af geval anders was hy nooit dood nie. hahahahah
Grap net het dan self n ou 6mm'ertjie aangeskaf.
Re: 1017 YRD Jakkals
Posted: Mon Feb 20, 2012 9:31 pm
by LUAN
Dis wyd vir n 243. Hoe vergelyk n 243 met n 308 op 1000m met groeperings?
Re: 1017 YRD Jakkals
Posted: Mon Feb 20, 2012 11:15 pm
by Francois Marais
303
Hoe vergelyk n 243 met n 308 op 1000m met groeperings?
Dink jy n 308 kan sooo ver skiet........
Mooi loop
Francois
Re: 1017 YRD Jakkals
Posted: Tue Feb 21, 2012 8:26 am
by BLOK
Lekker lag ek nou FM, hahaha
Re: 1017 YRD Jakkals
Posted: Tue Feb 21, 2012 8:27 am
by Zack Benade
Re: 1017 YRD Jakkals
Posted: Tue Feb 21, 2012 8:28 am
by Gerhard
Francois Marais wrote:
303
Hoe vergelyk n 243 met n 308 op 1000m met groeperings?
Dink jy n 308 kan sooo ver skiet........
Mooi loop
Francois
Nee Francois,
As dit n 308 was het hy die yote dood geval op daai afstand...

Re: 1017 YRD Jakkals
Posted: Tue Feb 21, 2012 9:14 am
by LUAN
Ek sien die snipers skiet met n 175gr punt in die .308 teen 2600fps en die rekord "kill" is 1275m. Dis net ongelooflik dat daardie ligte .243 puntjie stabiel kan bly en akkuraat op so lang afstand
Re: 1017 YRD Jakkals
Posted: Tue Feb 21, 2012 9:14 am
by DawieKotze
Gerhard wrote:
Nee Francois,
As dit n 308 was het hy die yote dood geval op daai afstand...

[/quote]
Dood is dood of hoe??
Re: 1017 YRD Jakkals
Posted: Tue Feb 21, 2012 9:19 am
by Gerhard
*303* wrote:
Ek sien die snipers skiet met n 175gr punt in die .308 teen 2600fps en die rekord "kill" is 1275m. Dis net ongelooflik dat daardie ligte .243 puntjie stabiel kan bly en akkuraat op so lang afstand
Onthou dit was n 1000 yard skoot nie n 1000 meter nie...
Darm so klein verskilletjie
Re: 1017 YRD Jakkals
Posted: Tue Feb 21, 2012 9:42 am
by LUAN
Ja ja ek weet 1000yards=910m kom ons word nou nie te tegnies hoor

Re: 1017 YRD Jakkals
Posted: Tue Feb 21, 2012 9:48 am
by Louis102
Francois
Ek dink jy is verkeerd.
Ek dink dat so 'n lang skoot wel met 'n 308 afgebring kan word, hoekom nie? Ek vermoed dit is die rede waarom swaarder 308 projektiele gebruik moet word, as die hoek van elevasie reg is, dan werk 'n swaarder projektiel beter om die jakkals dood te val. Die skootplasing sal dus eerder eerder bo-op die kop of rug wees, maar dodelik effektief, moenie die 308 onderskat nie!
Louis
Re: 1017 YRD Jakkals
Posted: Tue Feb 21, 2012 9:52 am
by Zack Benade
Re: 1017 YRD Jakkals
Posted: Tue Feb 21, 2012 10:02 am
by Geno
Mits sy kop in 'n sak mielies gedruk word!

Re: 1017 YRD Jakkals
Posted: Tue Feb 21, 2012 6:11 pm
by Francois Marais
Geno
Mits sy kop in 'n sak mielies gedruk word!

Sien jy is n skerp mannetjie, leer gou....
Mooi loop
Francois
Re: 1017 YRD Jakkals
Posted: Tue Mar 13, 2012 6:51 pm
by Jeep 1
Ek moet net se dit is baie ver maar nie te ver vir die ou 303 nie hahahahaha
Groete
Jeep
Re: 1017 YRD Jakkals
Posted: Tue Mar 13, 2012 7:07 pm
by Marc
Francois
Dis mos nou presies hoekom ek vroe?r wou weet wat dink die manne van Greybull
Daai manne weet hoe om met 'n Leupold te toor

en natuurlik die .243, myne se liksens is om die draai !
Mooiloop
Marc
Re: 1017 YRD Jakkals
Posted: Mon Mar 19, 2012 3:03 pm
by Francois Briedenhann
Jis dis lekker om te sien wat n man kan doen met n 243...Mooi gegooi!!wat dink julle manne is so scope groote?dis seker nie n gewone x51 nie?