Langafstand jag kenner???????
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Langafstand jag kenner???????
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Langafstand jag kenner???????
Hmmm, nee!
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Langafstand jag kenner???????
Gits
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Langafstand jag kenner???????
Eks te bang om dit ooptemaak. Net nou is dit n Pietskiet video.
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Langafstand jag kenner???????
Bahhahahahhaaaaaa
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Langafstand jag kenner???????
Ek sal nie weet nie. Hy blok my op alles as ek die waarheid praat.Gerhardu wrote: Mon Mar 04, 2024 8:33 am Eks te bang om dit ooptemaak. Net nou is dit n Pietskiet video.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Langafstand jag kenner???????
Kyk maar. Dit is vanaf "Backfire".
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Langafstand jag kenner???????
Eks nie seker saam watse world champs hy al geskiet het nie maar om daai jug van jou maag af op 540m raak te skiet is nie nie so groot prestatsie nie, 1000y/m is dit bq n anders storie. Daai skut moet dit moontlik oorweeg om vegan te word
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Langafstand jag kenner???????
Jys bevoorreg. LOL.Drenalinjunkie wrote: Mon Mar 04, 2024 9:37 amEk sal nie weet nie. Hy blok my op alles as ek die waarheid praat.Gerhardu wrote: Mon Mar 04, 2024 8:33 am Eks te bang om dit ooptemaak. Net nou is dit n Pietskiet video.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Langafstand jag kenner???????
Net so n klomp soos Piet se vids. So NEE.
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: Langafstand jag kenner???????
Ek is geen langafstand skut of jagter nie, ek sal onomwonde erken ek kan nie verder as 200m skiet nie... maar vir interessantheid wat is die ___ met van die manne soos genoem se videos in die algemeen?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Langafstand jag kenner???????
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Langafstand jag kenner???????
Ek dink nie dit is "vars" om 'n forumlid te beswadder nie.
-
Jase6191
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Fri Mar 31, 2023 10:04 am
Re: Langafstand jag kenner???????
Ek wil ook weet, van ons het dalk nie die geskiedenis agter die komentaar nie. Dalk n skakel na n ou thread of iets sal help.saswart wrote: Mon Mar 04, 2024 2:28 pm Ek is geen langafstand skut of jagter nie, ek sal onomwonde erken ek kan nie verder as 200m skiet nie... maar vir interessantheid wat is die ___ met van die manne soos genoem se videos in die algemeen?
