2007 4.5 EFI Toyota Land Cruiser
165 000KM
Perfect Mechanical Condition
No damage to undercarriage
Respray and some cosmetic TLC done
Old Man Emu Suspension
New Seats
Rubberized
Cattle Rails
Aircon
Sparekey
Partial Service History
Wear and Tear Parts Service March 2022 Cost R70k
Invoices available.
License and Roadworthy done Feb 2024
R300K vir JARACAL
Call/WhatsApp for more details and photos
0727242 eight eight five
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
2007 4.5 EFI Toyota Land Cruiser
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
2007 4.5 EFI Toyota Land Cruiser
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 2007 4.5 EFI Toyota Land Cruiser
Vanaf volgende jaar word die 4.5 V8 model gediscontinue en ek glo dit gaan die pryse opstoot van die gesogte voertuig.
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: 2007 4.5 EFI Toyota Land Cruiser
Hierdie is die 4.5 EFI Straight 6 Petrol... Hulle is al vanaf 2009 of 2010 van die mark af.
Ek stem saam oor die 4.5 V8 Diesel bakkies... Hulle gaan ook as gesog/legendaries onthou word nes die "effie"
Ek stem saam oor die 4.5 V8 Diesel bakkies... Hulle gaan ook as gesog/legendaries onthou word nes die "effie"
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13626
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 2007 4.5 EFI Toyota Land Cruiser
Want mense wil eder 2.8L engintjies in n Cruiser he


A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 2007 4.5 EFI Toyota Land Cruiser
Skuus ek het nie ordentlik gelees nieSakoTrippel2 wrote: Wed Mar 06, 2024 11:37 am Hierdie is die 4.5 EFI Straight 6 Petrol... Hulle is al vanaf 2009 of 2010 van die mark af.
Ek stem saam oor die 4.5 V8 Diesel bakkies... Hulle gaan ook as gesog/legendaries onthou word nes die "effie"
Ek stem met Capt. maar Toyota moet eintlik net die engins se specs bietjie lig en in die fabriek die regte map oplaai
.... maar nou gaan ons sit met hybrids
Skuus vir die hijack en hopelik verkoop hy vinnig.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13626
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 2007 4.5 EFI Toyota Land Cruiser
Groot maat van my (Morkel opi forum) het klomp geld op sy V8 se engine spandeur, na die tyd alles af gehaal en die Cruiser na Gazoo hier in Bryanston gevat vir n map oor doen. Alles basies standaard op die engine doen daai V8 nou 291kw en 913nm se torque. Hiers nie n Hybrid bakkie in Gauteng wat saam met daai V8 sal loop nie.Arnold wrote: Wed Mar 06, 2024 2:11 pmSkuus ek het nie ordentlik gelees nieSakoTrippel2 wrote: Wed Mar 06, 2024 11:37 am Hierdie is die 4.5 EFI Straight 6 Petrol... Hulle is al vanaf 2009 of 2010 van die mark af.
Ek stem saam oor die 4.5 V8 Diesel bakkies... Hulle gaan ook as gesog/legendaries onthou word nes die "effie"
Ek stem met Capt. maar Toyota moet eintlik net die engins se specs bietjie lig en in die fabriek die regte map oplaai
.... maar nou gaan ons sit met hybrids
Skuus vir die hijack en hopelik verkoop hy vinnig.
Daai 2.8 auto Cruiser kan ma by Zone of wie okal gaan kuier sy gat is te lig, ek speel met GTI golfs van robot to robot met hom
Ek sal wel nie met n 290kw cruiser wil ry met standaard brieke en suspension nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 2007 4.5 EFI Toyota Land Cruiser
Gaan jy sy suspension drop?….Capt. Yoda wrote:Groot maat van my (Morkel opi forum) het klomp geld op sy V8 se engine spandeur, na die tyd alles af gehaal en die Cruiser na Gazoo hier in Bryanston gevat vir n map oor doen. Alles basies standaard op die engine doen daai V8 nou 291kw en 913nm se torque. Hiers nie n Hybrid bakkie in Gauteng wat saam met daai V8 sal loop nie.Arnold wrote: Wed Mar 06, 2024 2:11 pmSkuus ek het nie ordentlik gelees nieSakoTrippel2 wrote: Wed Mar 06, 2024 11:37 am Hierdie is die 4.5 EFI Straight 6 Petrol... Hulle is al vanaf 2009 of 2010 van die mark af.
Ek stem saam oor die 4.5 V8 Diesel bakkies... Hulle gaan ook as gesog/legendaries onthou word nes die "effie"
Ek stem met Capt. maar Toyota moet eintlik net die engins se specs bietjie lig en in die fabriek die regte map oplaai
.... maar nou gaan ons sit met hybrids
Skuus vir die hijack en hopelik verkoop hy vinnig.
Daai 2.8 auto Cruiser kan ma by Zone of wie okal gaan kuier sy gat is te lig, ek speel met GTI golfs van robot to robot met hom
Ek sal wel nie met n 290kw cruiser wil ry met standaard brieke en suspension nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 2007 4.5 EFI Toyota Land Cruiser
Mooi four and a half!!SakoTrippel2 wrote:2007 4.5 EFI Toyota Land Cruiser
165 000KM
Perfect Mechanical Condition
No damage to undercarriage
Respray and some cosmetic TLC done
Old Man Emu Suspension
New Seats
Rubberized
Cattle Rails
Aircon
Sparekey
Partial Service History
Wear and Tear Parts Service March 2022 Cost R70k
Invoices available.
License and Roadworthy done Feb 2024
R300K vir JARACAL
Call/WhatsApp for more details and photos
0727242 eight eight five Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 2007 4.5 EFI Toyota Land Cruiser
Tau soek een