Page 1 of 1

2007 4.5 EFI Toyota Land Cruiser

Posted: Wed Mar 06, 2024 9:28 am
by SakoTrippel2
2007 4.5 EFI Toyota Land Cruiser
165 000KM
Perfect Mechanical Condition
No damage to undercarriage
Respray and some cosmetic TLC done
Old Man Emu Suspension
New Seats
Rubberized
Cattle Rails
Aircon
Sparekey
Partial Service History
Wear and Tear Parts Service March 2022 Cost R70k
Invoices available.
License and Roadworthy done Feb 2024
R300K vir JARACAL
Call/WhatsApp for more details and photos
0727242 eight eight five
20240222_094403.jpg
Sent from my SM-A546E using Tapatalk

Re: 2007 4.5 EFI Toyota Land Cruiser

Posted: Wed Mar 06, 2024 11:34 am
by Arnold
Vanaf volgende jaar word die 4.5 V8 model gediscontinue en ek glo dit gaan die pryse opstoot van die gesogte voertuig.

Re: 2007 4.5 EFI Toyota Land Cruiser

Posted: Wed Mar 06, 2024 11:37 am
by SakoTrippel2
Hierdie is die 4.5 EFI Straight 6 Petrol... Hulle is al vanaf 2009 of 2010 van die mark af.

Ek stem saam oor die 4.5 V8 Diesel bakkies... Hulle gaan ook as gesog/legendaries onthou word nes die "effie"

Re: 2007 4.5 EFI Toyota Land Cruiser

Posted: Wed Mar 06, 2024 11:46 am
by Capt. Yoda
Want mense wil eder 2.8L engintjies in n Cruiser he

Image

Re: 2007 4.5 EFI Toyota Land Cruiser

Posted: Wed Mar 06, 2024 2:11 pm
by Arnold
SakoTrippel2 wrote: Wed Mar 06, 2024 11:37 am Hierdie is die 4.5 EFI Straight 6 Petrol... Hulle is al vanaf 2009 of 2010 van die mark af.

Ek stem saam oor die 4.5 V8 Diesel bakkies... Hulle gaan ook as gesog/legendaries onthou word nes die "effie"
Skuus ek het nie ordentlik gelees nie ;)

Ek stem met Capt. maar Toyota moet eintlik net die engins se specs bietjie lig en in die fabriek die regte map oplaai :)
.... maar nou gaan ons sit met hybrids

Skuus vir die hijack en hopelik verkoop hy vinnig.

Re: 2007 4.5 EFI Toyota Land Cruiser

Posted: Wed Mar 06, 2024 4:49 pm
by Capt. Yoda
Arnold wrote: Wed Mar 06, 2024 2:11 pm

Groot maat van my (Morkel opi forum) het klomp geld op sy V8 se engine spandeur, na die tyd alles af gehaal en die Cruiser na Gazoo hier in Bryanston gevat vir n map oor doen. Alles basies standaard op die engine doen daai V8 nou 291kw en 913nm se torque. Hiers nie n Hybrid bakkie in Gauteng wat saam met daai V8 sal loop nie.

Daai 2.8 auto Cruiser kan ma by Zone of wie okal gaan kuier sy gat is te lig, ek speel met GTI golfs van robot to robot met hom

Ek sal wel nie met n 290kw cruiser wil ry met standaard brieke en suspension nie

Re: 2007 4.5 EFI Toyota Land Cruiser

Posted: Wed Mar 06, 2024 7:01 pm
by Apie
Capt. Yoda wrote:

Gaan jy sy suspension drop?….

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 2007 4.5 EFI Toyota Land Cruiser

Posted: Wed Mar 06, 2024 7:01 pm
by Apie
SakoTrippel2 wrote:2007 4.5 EFI Toyota Land Cruiser
165 000KM
Perfect Mechanical Condition
No damage to undercarriage
Respray and some cosmetic TLC done
Old Man Emu Suspension
New Seats
Rubberized
Cattle Rails
Aircon
Sparekey
Partial Service History
Wear and Tear Parts Service March 2022 Cost R70k
Invoices available.
License and Roadworthy done Feb 2024
R300K vir JARACAL
Call/WhatsApp for more details and photos
0727242 eight eight five
20240222_094403.jpg
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Mooi four and a half!!

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 2007 4.5 EFI Toyota Land Cruiser

Posted: Mon Mar 11, 2024 6:18 pm
by ruaanb
Tau soek een