Hi Manne
Ek plaas die volgende vir die man wat graag op n saterdag n uur van die huis uit ry en ietsie vir die pot kry. Let wel dat die plasie klein is en dit skiet is en nie sommer jag nie.
Dit is n lekker dag vir paar pelle en of n pa en seun/s jag met n lekker braai middag ete en vanmiddag is jy al weer tuis.
Rooibok Ram R 2000
Rooibok ooi R 1500
Blesbokke R 2000
bwb R 4500
Slag koste R 100 per bok, dit dek maar net die volk se fooie
Groete
083 377 5310
Jag in Hekpoort GP
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Jag in Hekpoort GP
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
-
JacquesSAKO.308
- Full Member

- Posts: 244
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: Jag in Hekpoort GP
Hi Toelie, hoe groot is die kamp? Ek wil graag een van die manne in ons bybelstudie vat om sy eerste bok te skiet.
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Jag in Hekpoort GP
Nie sleg nie sal dit in gedagte hou het 12 Julie weer uitstappie maar as ek nog vleisie kort daarna sal ek kom kuier.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Jag in Hekpoort GP
Hi Jacques
Kamp is so 100ha maar is baie bebos, siende dat skiet afstande baie naby is
Kamp is so 100ha maar is baie bebos, siende dat skiet afstande baie naby is
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
-
JacquesSAKO.308
- Full Member

- Posts: 244
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: Jag in Hekpoort GP
Dankie Toelie sal die jag te voet kan plaasvind?toelie wrote:Hi Jacques
Kamp is so 100ha maar is baie bebos, siende dat skiet afstande baie naby is
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2946
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Jag in Hekpoort GP
Sien Toelie se selno. op sy 1ste plasing, vir vinnige antwoorde.JacquesSAKO.308 wrote: Fri Jun 07, 2024 8:23 pmDankie Toelie sal die jag te voet kan plaasvind?toelie wrote:Hi Jacques
Kamp is so 100ha maar is baie bebos, siende dat skiet afstande baie naby is
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Jag in Hekpoort GP
Middag Manne
Ek is vir nou eers vol tot die 2de naweek in Julie.
Sal skree as ons nog nie die kwota af gehaal het ne.
Ek is vir nou eers vol tot die 2de naweek in Julie.
Sal skree as ons nog nie die kwota af gehaal het ne.
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X