44Mag begin lading?

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2105
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

44Mag begin lading?

Post by vossie1 »

Middag Meneere.

Ek wil graag hoor of iemand dalk vir my n veilige min en max lading het. Ek wil graag gaan jag met die rollie die jaar.

Ruger super blackhawk 7'5
Starline brass virgin
CCI350 Primer
Vihitha N110 kruit
296gr JDJ hard cast gass checked punte.

Groete
Vossie
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 988
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: 44Mag begin lading?

Post by Toyrsi »

Die behoort n goeie begin te wees.
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2105
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: 44Mag begin lading?

Post by vossie1 »

Baie dankie, ek het daai data gesien.
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2105
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: 44Mag begin lading?

Post by vossie1 »

Ek het tussen die twee Vihta ladings vir 300gr gelaai.

18.6/18.9/19.2/19.5/19.8/20.1 sal dophou vir druk en laatweet.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 44Mag begin lading?

Post by tripodmvr »

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2105
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: 44Mag begin lading?

Post by vossie1 »

Dankie Oom Marius.

Ek flare baie liggies en dan seat en roll crimp in die crimping groove soos ek maar nog altyd gemaak het.

Groete
Vossie
Post Reply