Page 1 of 1

GPO teleskope goed of sleg?

Posted: Thu Jun 13, 2024 12:57 pm
by Penkop
Goeiedag almal,

Het enigiemand eerstehandse ervaring met GPO teleskope?

GPO: German Precision Optics

Cyclops op Youtube het net goeie terugvoer oor hulle.

Volgens GPO is hul net so goed, en/of beter as Zeiss, Swaro en die manne teen aansienlike laer prys.

Ek hoor graag jul mening.

Re: GPO teleskope goed of sleg?

Posted: Thu Jun 13, 2024 1:08 pm
by Ockert1992
Penkop wrote: Thu Jun 13, 2024 12:57 pm Goeiedag almal,

Het enigiemand eerstehandse ervaring met GPO teleskope?

GPO: German Precision Optics

Cyclops op Youtube het net goeie terugvoer oor hulle.

Volgens GPO is hul net so goed, en/of beter as Zeiss, Swaro en die manne teen aansienlike laer prys.

Ek hoor graag jul mening.
Penkop,

Ek luister saam. Het ook al meer probeer uitvind, maar kon nog nie lekker eerste handse terugvoer kry nie.

Ek kyk na hulle RF Bino.

Groete
Ockert

Re: GPO teleskope goed of sleg?

Posted: Thu Jun 13, 2024 10:22 pm
by Penkop
Ken niemand GPO teleskope nie?

Re: GPO teleskope goed of sleg?

Posted: Fri Jun 14, 2024 7:54 am
by Hano243
Penkop wrote: Thu Jun 13, 2024 10:22 pm Ken niemand GPO teleskope nie?
Ek het by Nampo so bietjie met die manne van Sabi Rifles gesels oor die GPO produkte. Ek het deur hulle gekyk en moet sĂȘ ek was heel beindruk met die glas kwaliteit. Klink ook of hulle goeie waarborge het op hulle produkte.

Re: GPO teleskope goed of sleg?

Posted: Fri Jun 14, 2024 8:03 am
by Penkop
Dankie Hanno,

Dink jy hul glas so goed soos Zeiss V4 of V6?

Of glad nie?

Re: GPO teleskope goed of sleg?

Posted: Fri Jun 14, 2024 8:55 am
by Hano243
Ek weet nie van Zeiss nie maar hulle is nie ver agter my Leopolds nie, maar dan ook om appels met appels te vergelyk moet mens hulle in die regte omstandighede toets en nie net by n skou deur hulle kyk nie.