5.5mm windbuks hulp

Anything shooting with compressed air goes here/ Alle windbuks stories hier......
Post Reply
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

5.5mm windbuks hulp

Post by alecjohnson »

Goeie dag

EK is al lank aan die dink, ek soek graag weer 'n windbuks, 5.5mm, maar nie weer 'n PCP nie, ek wil graag 'n piston wil hê nie 'n veer nie. Ek sien baie op die internet, maar weet nie wat is goed en wat is sleg nie. sal wil hoor:

Watter akurate windbukse het julle ek sal graag 'n koeldrank proppie op 25-35m konstant wil kan raak skiet
kan mens op die piston telleskoop monteer wat zero behou of stamp hulle ook soos springer uit?
Watter windbukse moet ek totaal vermy, en wat is goed om na te kyk?

ek het gedink 15-18gr teen so 850fps rond sal seker baie goed werk
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 5.5mm windbuks hulp

Post by Geno »

Gesels met Moemin hier op die forum vir advies. Hy ken hul baie goed!
En as jy klaar met hom gesels het, koop 'n Weihrauch geweer ;)
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13507
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 5.5mm windbuks hulp

Post by Capt. Yoda »

Geno wrote: Mon Jul 01, 2024 10:34 am Gesels met Moemin hier op die forum vir advies. Hy ken hul baie goed!
En as jy klaar met hom gesels het, koop 'n Weihrauch geweer ;)
In 4.5mm
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 5.5mm windbuks hulp

Post by Geno »

Capt. Yoda wrote: Mon Jul 01, 2024 1:44 pm
Geno wrote: Mon Jul 01, 2024 10:34 am Gesels met Moemin hier op die forum vir advies. Hy ken hul baie goed!
En as jy klaar met hom gesels het, koop 'n Weihrauch geweer ;)
In 4.5mm
Jy spel 5mm / .20cal verkeerd.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2103
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: 5.5mm windbuks hulp

Post by win270 »

Wil jy net teiken skiet of die bure se katte netjies die ewigheid instuur?
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2103
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: 5.5mm windbuks hulp

Post by win270 »

Wil jy net teiken skiet of die bure se katte netjies die ewigheid instuur?
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: 5.5mm windbuks hulp

Post by alecjohnson »

Ek wil graag teiken skiet, en ook duiwe, krans en bosduif.

ek het van my pcp ontslae geraak hoewel dt baie lekker was is dit net nie prakties om vol lug te hou nie, upington het unieke probleme, en teen R4 per skoot raak .22 ook nie meer vir 'n lagdag in die veld nie. ek weet als gaan mal duur raak, maar as ek noou 'n lekker pellitgun kry en baie boksies lood sal dit darm hou.
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2105
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: 5.5mm windbuks hulp

Post by vossie1 »

Volg Geno se raad en praat met moemin ek het my P15 bulpup by hom gekoop en hy ken van "windskiet"
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: 5.5mm windbuks hulp

Post by Ratel »

Ek sou aanbeveel dat jy SA Air rifles in Bloemfontein probeer. Ek kon nie FX en daai brands bekostig nie en het nou twee Hatsan PCP. My Hatsan Flash 5,5 mm is bitter lekker roertjie met ' Vector teleskoop op. Het so 'n week terug 'n mynah op ongeveer 80 meter mooi geklits. Perfek vir groter duiwe soos kransduiwe.
SA Air rifles het vir dieselfde Flash my amper R2000 minder gevra as my plaaslike geweer winkel. En hulle diens is puik.
Maak 'n verskil
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: 5.5mm windbuks hulp

Post by alecjohnson »

Ek het met Moomin gesels.

Ek sal kyk tussen weihrauch 97K, hw50s of air arms TX200.

SA air rifles diens is goed en ek het my Kral by hulle bestel en onderhou, PCP is wonderlik, maar lug bly 'n probleem. Ek is jammer om die PCP te laat gaan het, maar dit moes en is na 'n goeie huis.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: 5.5mm windbuks hulp

Post by LUAN »

alecjohnson wrote:Ek het met Moomin gesels.

Ek sal kyk tussen weihrauch 97K, hw50s of air arms TX200.

SA air rifles diens is goed en ek het my Kral by hulle bestel en onderhou, PCP is wonderlik, maar lug bly 'n probleem. Ek is jammer om die PCP te laat gaan het, maar dit moes en is na 'n goeie huis.
Jy gaan nie daardie spoed(in jou eerste post) met die genoemde springers kry nie. Hulle beste akkuraatheid is om by .177 te hou en nie oor 12ftlb energie te probeer druk. Tx200 en 97k is ook redelik swaar gewere so hou dit in gedagte as jy beplan om hulle baie rond te dra. Hulle skiet baie lekker en sal maklik proppies skiet op ver afstande as jy jou deel doen. Hulle recoil is ook min wat jou scope sal lank laat hou.

Sent from my SM-A245F using Tapatalk

User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13507
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 5.5mm windbuks hulp

Post by Capt. Yoda »

Gana kyk bq op airrifle.co.za, jy kan dalk n mooi 2nd hand een daar op tel

Daai 97 en TX is ysters, eks self die laaste tyd lus vir n AA Pro Sport maar hulle is dam nou erg duur

Ek sal weer se bly by 4.5mm, jy gaan op die afstande wat jy wil skiet niks wen met n 5.5 nie. n 4.5 JSB heavy gaan enige duif op normale afstande rol

Ek het in PCP en springer (en met piston) 4.5, 5 en 5.5 gehad en altyd terug gegaan 4.5mm toe. In n groot PCP wat n baie swaar koeltjie kan skiet is dit bq anders en daar shine die groot slugs
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: 5.5mm windbuks hulp

Post by LUAN »

Seker net 1 van elk beskikbaar gewees maar bel maar en hoor dalk is jy gelukkigImage

Sent from my SM-A245F using Tapatalk

JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: 5.5mm windbuks hulp

Post by JF123 »

Airrifle.co.za bestaan ongelukkig nie meer nie.

Kry maar gerus 'n 5.5mm spring geweer in Weirach of AirArms. 859fps is bietie optimisties. Maak net seker jou teleskoop kan die slag vat. Die Niko Stirling is redelik. Moet net nie die fout maak om te groot vergroting te kry nie.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13507
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 5.5mm windbuks hulp

Post by Capt. Yoda »

Shit dis jammer, was n lekker klomp ouens daar
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 5.5mm windbuks hulp

Post by Arnold »

HW50s in .177 gaan baie pret wees. Lekker lig om orals saam te neem en almal mee te laat skiet
Post Reply