4 verskillende slagdoppies getoets
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
4 verskillende slagdoppies getoets
Ek gebruik CCI BR4 vir my 223, 6.5 CM and 308 en is nou op my laaste duisend. Ons het omtrent twee jaar laas n besending CCI gehad en soos dinge nou staan gaan ons nie gou kry nie. Maar daar is nou gereelde besendings van Magtec en RUAG/Geko wat inkom so het besluit om n toets te doen vir n alternative en die CCI BR4 te hou vir my aftree fonds want dit is nou meer were as goud.
Geweer : 223 Barnard aksie met n 30 duim loop.
Doppe: Lapua SRP. Almal is 3 skote terug anneal en sederdien net nekke gekrimp.
Punte: Berger VLD 90gr
Kruit: RS52
Spoed getoets met n Magnetospeed Sporter in n 100 tree tonnel.
Jammer vir die Engels maar het die uitslae gedeel met n paar klubs hier.
Looked at speed and grouping of 5 shots per primer. Use same brass (times shot and annealed etc.) and loads for all 20 shots. Did not have any misfires in the Barnard.
Verdict:
CCI BR4. Not the fastest speed but most consistent and best group.
Magtec. Group was as good as BR4 and speeds were also very consistent
CCI 400. Group was good but not as good as BR4 and Magtec.
RUAG/Geco. Group was still less than 1 MOA but was not as good as others. Speeds highest and at the price and availibility it is a valid option and will probably not need much change to your load.
Net om my laaste aanmerking omtrent koste te verduidelik.
CCI BR4 - £15 per 100 (as jy dit kan kry)
CCI 400 - £10 per 100 (as jy dit kan kry)
Magtec - £8 per 100 (Baie beskikbaar)
RUAG/Geco - £7 per 100 (Baie beskikbaar)
Daar is mense wat se dat RUAG/Geco hulle misfires gee maar ek vat dit maar met n knippie sout. Kan nie altyd die slagdoppies daarvoor blameer nie.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Blairadam on Tue Jul 09, 2024 9:07 pm, edited 2 times in total.
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 4 verskillende slagdoppies getoets
Goeie info, dankie. Magtec se naam verskyn meer en meer.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 4 verskillende slagdoppies getoets
Het jy lading ontwikkeling vir elke primer gedoen of hulle net om geruil met jou CCIs in die lading wat jy met hulle gebruik het?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: 4 verskillende slagdoppies getoets
Waar kry mens primers om te toets? 
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: 4 verskillende slagdoppies getoets
Ek het voorraad opgebou van CCI oor die jare. Baie mense wat die sport verlaat en dan is ons ander maar soos aasvoels en koop. Ek koop maar nou elke maand so paar 1000 slagdoppies en punte want kan sien dit is elke maand bietjie duurder.
Omdat meeste van die Europese lande nou weer begin spandeer op verdediging gaan voorraad van Europese bestandele vir die publieke mark minder word. Kan dalk verander in Amerika na November maar dan gaan daar nog minder Europese bestandele wees.
Maak SA nog slagdoppies?
Omdat meeste van die Europese lande nou weer begin spandeer op verdediging gaan voorraad van Europese bestandele vir die publieke mark minder word. Kan dalk verander in Amerika na November maar dan gaan daar nog minder Europese bestandele wees.
Maak SA nog slagdoppies?
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: 4 verskillende slagdoppies getoets
Ek het nie lading verander nie. Dit is die lading wat ek daai loop mee begin het, so 2200 rondtes nou al. Ek wou spesifiek kyk of ek kan met die minste moeite slagdoppies verander.Capt. Yoda wrote: Wed Jul 10, 2024 7:04 am Het jy lading ontwikkeling vir elke primer gedoen of hulle net om geruil met jou CCIs in die lading wat jy met hulle gebruik het?
En my toets het dit bewys dat ek kan Magtec gebruik sonder om lading te verander.
Ek sal moet kyk na kruit ook maar weet nie eintlik van iets wat dieselfde resultate kan gee as Reload Swiss nie. Vhit sal nie daai spoed kan gee nie en ken glad nie die Amerikaanse kruit nie.
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 4 verskillende slagdoppies getoets
Julle kan ma uit kyk vir Murom primers. Ek sal al my CCI en Federal ruil vir hulle
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: 4 verskillende slagdoppies getoets
Lanklaas Murom gesien in die winkels en baie van die lang baarde sweer by dit. Gister gesien te koop op n forum hier. Iemand wat die sport opgee, maar hy weet hoe waardervol dit is - £109 vir 695 SRP.
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: 4 verskillende slagdoppies getoets
Baie interessant.
Ek sal graag dieselfde toets vir die 6.5CR wil sien.
Ek sal graag dieselfde toets vir die 6.5CR wil sien.
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: 4 verskillende slagdoppies getoets
Sal defnitief toets met my 6.5 ook doen. Net besig om nuwe punt te toets.
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA