20g Lanber O/U

Post Reply
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2105
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

20g Lanber O/U

Post by vossie1 »

More meneere.

Ons het die naweek bietjie op Dendron gaan voels jag fisant en tarentaal, was lekker en baie voels. Ek skiet net soos my gat.

My neef het n Lanber 20gauge O/U met chokes en ejectors wat hy wil verkoop omdat hy hom nie gebruik nie. Ek yk daarna om dit te koop vir my vrou en kids, sy het saam gaan jag met my 12G O/U en baie goed gedoen maar as ons gaan duiwe skiet gaan sy swaar kry met so baie skote. Sy het maksimum 60 skote geskiet die naweek en sy het n blou kol op haar arm. Ek glo die 20g sal lekker werk vir die kids ook. Wat se die slim manne.
Hy soek R8000 vir hom en die gun is nog spotless. Hy skiet met Miroku beretta 689 beretta A400 semi en Die nuwe Beretta DT11.

Groete
Vossie
Desperatezulu
Full Member
Full Member
Posts: 185
Joined: Fri Oct 03, 2014 3:21 pm

Re: 20g Lanber O/U

Post by Desperatezulu »

They're nice guns - based on the Browning/Miroku action, which is well-proven.
I have one in 12ga and never had any issues with it. At R8000 you won't go wrong in my opinion.

Not that it makes much difference but the Lanber business closed (went bust) a few years ago.
Also consider ammo availability in 20ga. Lovely to shoot with but hard to find ammo and it's expensive when you do find it.
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: 20g Lanber O/U

Post by Rasmus »

Vossie

Ammo is soms n uitdaging. Laat jou vrou met 21gr of 24gr 7.5's duiwe skiet.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 20g Lanber O/U

Post by tripodmvr »

Stem saam met die ligter ladings vir duiwe. Werk goed en is lig op die skouer.

Lees bietjie op oor die 20 boor. Die gewere is ligter as 12 boor en die terugslag is dus nie noodwendig minder nie.

Is die kolf nie dalk te kort vir jou vrou nie? Beter skokkussing kan ook dalk help.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 20g Lanber O/U

Post by tripodmvr »

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2105
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: 20g Lanber O/U

Post by vossie1 »

Dankie vir die terugvoering julle, ek sal dit oorweeg in my besluit.

Groete
Vossie
Post Reply