Goeie dag, almal.
Ek is op soek na 'n weidingsplaas om te huur in Mpumalanga/Vrystaat of enige nabygeleë area.
Enige grootte van 100 hektaar en op en verkieslik met 'n woonhuis, maar is nie ’n vereiste nie.
Finansies is in plek.
As iemand weet van 'n plaas, laat weet asseblief.
Dankie, en geniet die dag!
Christopher.
