280 Remington
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
280 Remington
Ek kyk net rond vir 'n moontlike ander kaliber, so lees ek baie oor die 280 Remington, maar sodra ek plaaslik soek kry ek omtrent niks nie, nie doppe of gewere nie. Lees ek dit mis of is dit nie 'n gewilde kaliber nie?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1380
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: 280 Remington
Nie gewild hier nie, in US baie gewild. Hier by ons is die 7x64 (Europees) die mees gewilde 7mm, maar nie as target rifle nie, omdat hulle in jaggeweer formaat meestal voorkom en twist tipies te stadig is vir hoë BC swaarder punte
Sent from my 22101316G using Tapatalk
Sent from my 22101316G using Tapatalk
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: 280 Remington
Dankie. Dink ook ek sal eerder vir die 7x64 gaan, maar het reeds 'n 270win wat ook maar amper dieselfde is en doppe meer beskikbaar is.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1380
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: 280 Remington
Probleem met 270 (0.277) is die lae beskikbaarheid van goeie BC patrone (weereens agv jaggewere met tradisionele stadige twists). Maar vir jagafstande is BC van minder belang, en konstruksie van punt meer belangrik (mushrooming vir groot wound channel en weight retention).Giepie wrote:Dankie. Dink ook ek sal eerder vir die 7x64 gaan, maar het reeds 'n 270win wat ook maar amper dieselfde is en doppe meer beskikbaar is.
As die 7x64 slegs vir jag is sou ek sê bly by die 270 (naby genoeg aan mekaar). As jy iets groter soek oorweeg ook 'n 7mm rem mag
Sent from my 22101316G using Tapatalk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2464
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 280 Remington
Die is nogal interesant, want ek dink ook al n rukkie aan wat ek my 270win mee sou vervang as ek hom die dag sou smous.
Ek't n heuk vir n 7mm (dalk die Rem Mag) net oor hy sou goed doen met 160+ gr hoë BC pitte.
So droom ek dan.... ek weet nie hoe maklik dit sou wees om hom in n swaarder loop te kry, met iets soos n 1:9 twist nie nie.....en daar is natuurlik ander "pros & cons" ook met die 7mm Rem Mag. Dan is daar die nuwe 7mm PRC maar gan n ou maklik/enige plek vir hom rak ammo kan kry ?, en daar is dalk nog nie genoeg vervaardiger opsies nie.
Die 280 AI sou dalk top aan my lys wees maar rak ammo is dalk weer n probleem as n ou nie herlaai nie.
Iets wat dalk (vir my) sou sin maak is die 6.5 PRC .....die 6.5×284 is wel taamlik naaby.... en dan moet loop lewe ook deel wees van die prentjie
As n ou nou net beter BC pitte kon kry (in bv. 140 gr tot 150 gr) vir die 270win, en/of as daar stywer swist lope meer biskikbaar is saam die bekende wapen make, dan is daar min wat hom sou equal in sy klas.
Hierdie is dalk wat hulle poog met die 6.8 Western..... wat dalk nog te min media hype kry om hom bietjie te boost
.....soo nou luister saam by die radio
Sent from my SM-A536E using Tapatalk

Last edited by jdpretorius on Tue Aug 06, 2024 7:04 am, edited 2 times in total.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: 280 Remington
Ek het n 270 en n 7mm rem mag. Die rem mag is nog n trappie bo die 270 maar met vandag se kruit wat beskikbaar is is daai trappie baaaie kleiner as voorheen. Met RL26 skiet ek n 150gr in my 270 teen 3000fps. Ek het nietemim nog steeds die rem mag gekoop net omdat ek hom graag wou hè. So as daai 280 Remington jou naam roep, soek dan een of bou selfs een. Jy sal hom geniet.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 280 Remington
Laai daardie 7mm Rem Mag 175gr ELDx teen 2950fpsCarlc wrote: Tue Aug 06, 2024 10:20 am Ek het n 270 en n 7mm rem mag. Die rem mag is nog n trappie bo die 270 maar met vandag se kruit wat beskikbaar is is daai trappie baaaie kleiner as voorheen. Met RL26 skiet ek n 150gr in my 270 teen 3000fps. Ek het nietemim nog steeds die rem mag gekoop net omdat ek hom graag wou hè. So as daai 280 Remington jou naam roep, soek dan een of bou selfs een. Jy sal hom geniet.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: 280 Remington
Ek het 160gr SBC punte. Gaan hom bietjie warm jaag daarmee.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 280 Remington
en hou die 270 vir rondloper hondetau wrote: Thu Aug 08, 2024 3:23 pmLaai daardie 7mm Rem Mag 175gr ELDx teen 2950fpsCarlc wrote: Tue Aug 06, 2024 10:20 am Ek het n 270 en n 7mm rem mag. Die rem mag is nog n trappie bo die 270 maar met vandag se kruit wat beskikbaar is is daai trappie baaaie kleiner as voorheen. Met RL26 skiet ek n 150gr in my 270 teen 3000fps. Ek het nietemim nog steeds die rem mag gekoop net omdat ek hom graag wou hè. So as daai 280 Remington jou naam roep, soek dan een of bou selfs een. Jy sal hom geniet.Gemsbokke dop om.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: 280 Remington
My 270Win se loop is ook eintlik maar gaar gebrand by die keëel, ek het al laat sny, maar dit doen nog nie goed genoeg nie. So op die 270 beplan ek om die loop met 'n Eagle Barrels met 'n 1-9" twist te vervang, hulle het daarvan. Vir die jag is ek nou maar by Peregrines weens beskikbaarheid en prestasie. Hulle het 'n VLR-5 in 136gr met 'n G1 bc van 0,491 en G7 bc van 0,247. Die VLR-4 jag koeël van 130gr is dieselfde as die VLR5.jdpretorius wrote: Tue Aug 06, 2024 7:04 am Die is nogal interesant, want ek dink ook al n rukkie aan wat ek my 270win mee sou vervang as ek hom die dag sou smous.
As n ou nou net beter BC pitte kon kry (in bv. 140 gr tot 150 gr) vir die 270win, en/of as daar stywer twist lope meer beskikbaar is saam die bekende wapen make, dan is daar min wat hom sou equal in sy klas.
.....soo nou luister saam by die radio
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Dan het ek nou die dag hierdie gesien op 270 koeëls wat deesdae beskikbaar is.
Weight gr / type / G1 BC
170 Berger hybrid hunting .662 (1:8 twist required)
150 accubond .625
140 cutting edge MTH .590 (1:9 twist required)
130 cutting edge MTH .540
145 eldx .536
150 vld Hunter .531
140 Berger classic Hunter hpbt .528
150 interlock .525
150 interbond .525
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2464
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 280 Remington
Ons highjack nou bietjie die draad hier....jammerGiepie wrote:My 270Win se loop is ook eintlik maar gaar gebrand by die keëel, ek het al laat sny, maar dit doen nog nie goed genoeg nie. So op die 270 beplan ek om die loop met 'n Eagle Barrels met 'n 1-9" twist te vervang, hulle het daarvan. Vir die jag is ek nou maar by Peregrines weens beskikbaarheid en prestasie. Hulle het 'n VLR-5 in 136gr met 'n G1 bc van 0,491 en G7 bc van 0,247. Die VLR-4 jag koeël van 130gr is dieselfde as die VLR5.jdpretorius wrote: Tue Aug 06, 2024 7:04 am Die is nogal interesant, want ek dink ook al n rukkie aan wat ek my 270win mee sou vervang as ek hom die dag sou smous.
As n ou nou net beter BC pitte kon kry (in bv. 140 gr tot 150 gr) vir die 270win, en/of as daar stywer twist lope meer beskikbaar is saam die bekende wapen make, dan is daar min wat hom sou equal in sy klas.
.....soo nou luister saam by die radio
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Dan het ek nou die dag hierdie gesien op 270 koeëls wat deesdae beskikbaar is.
Weight gr / type / G1 BC
170 Berger hybrid hunting .662 (1:8 twist required)
150 accubond .625
140 cutting edge MTH .590 (1:9 twist required)
130 cutting edge MTH .540
145 eldx .536
150 vld Hunter .531
140 Berger classic Hunter hpbt .528
150 interlock .525
150 interbond .525
Daai BC koeëls lyk nogal spoggerig nê !, en het nie eers geweet daai is nou beskikbaar nie (dankie)....so wonder nou of die 140 Berger classic Hunter sal stabiliseer in my 1:10 twist.
My kettie se loop het nog heelwat lewe maar oor dit n skaars Husqy is wil ek hom nie regtig op skiet nie, en sou eerder wou sien dat n jong jagter hom nog bietjie geniet.....so het eers bietjie ge hokaaai met my spelery en allerhande koeëls toets op hom. Hy gooi mooi 15mm groepies met 140 gr SGK teen n baie matige 2880 fps, wat heel voldoende is vir jag.
Aan die ander kant, het n ou nou klaar al die herlaai goed so as ek sy loop sou moes vevang sal dit dalk weer die 270win rigting wees met n stywer twist......dalk selfs n 270 AI

Ek sien anderkant die groot water praat manne van 170gr Berger's teen 2950-3000 fps. met n 26.5" loop, en n 1:8 twist uit daai 270AI.....natuurlik vat n ou dit ook maar mer n sakkie sout.
Ek wonder of daar nog manne hier is wat n 270AI skiet, en bietjie kan kom vertel.....
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: 280 Remington nou ook 270Win
Gelukkig het ek die draad begin.
Maar ek sal nou 'n nuwe draad oor die 270Win begin.
Oor die 270AI, ek het gelees dat Ackley gesê het die 270Win die minste baat met 'n Ackley. Volgens hom is dit nie die moeite werd nie.
Oor die 270AI, ek het gelees dat Ackley gesê het die 270Win die minste baat met 'n Ackley. Volgens hom is dit nie die moeite werd nie.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Re: 280 Remington
Giepie,daar is niks fout met n 270 win nie.Soos jy opmerk is sy nadeel stywe twist lope en min hoë Bc punt.
Ek was in selfde situasie het toe n 7mm-06 Ackley roete gegaan.
Baie doppe beskikbaar 7mm het n magdom goeie punte.
Ek skiet hoofsaaklik 145gr Barnes Lrx en Hornady 162 die m en x reeks.
Ek was in selfde situasie het toe n 7mm-06 Ackley roete gegaan.
Baie doppe beskikbaar 7mm het n magdom goeie punte.
Ek skiet hoofsaaklik 145gr Barnes Lrx en Hornady 162 die m en x reeks.
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1182
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: 280 Remington
As jy 'n 280 gaan bou, sny hom van die begin af sommer na AI toe.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster