270Win met hoë bc koeëls
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
270Win met hoë bc koeëls
My 270Win se loop is ook eintlik maar gaar gebrand by die keëel, ek het al laat sny, maar dit doen nog nie goed genoeg nie. So op die 270 beplan ek om die loop met 'n Eagle Barrels met 'n 1-9" twist te vervang, hulle het daarvan. Vir die jag is ek nou maar by Peregrines weens beskikbaarheid en prestasie. Hulle het 'n VLR-5 in 136gr met 'n G1 bc van 0,491 en G7 bc van 0,247. Die VLR-4 jag koeël van 130gr is dieselfde as die VLR5.
Dan het ek nou die dag hierdie gesien op 270 koeëls wat deesdae beskikbaar is.
Weight gr / type / G1 BC
170 Berger hybrid hunting .662 (1:8 twist required)
150 accubond .625
140 cutting edge MTH .590 (1:9 twist required)
130 cutting edge MTH .540
145 eldx .536
150 vld Hunter .531
140 Berger classic Hunter hpbt .528
150 interlock .525
150 interbond .525
Oor die 270AI, ek het êrens gelees dat Ackley gesê het die 270Win is die kaliber wat die minste baat met AI.

'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2464
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 270Win met hoë bc koeëls
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?p=902787#p902787
Ek wonder of die AI gedeelte nie dalk bietjie kan help met donuts ook nie.....maar vandat ek nie n gewone FL Die gebruik nie en nekke geskil het, lyk dit of dit minder pla.
Ja, die ekstra +/_ 150fps is seker nie so n woeste verbetering met die AI nie.....
Die lengte van daai 170gr koeël kan dalk bietjie van n oorweeging wees.
Interesant dat daar nie n 160gr in daai nuwe lys is nie, maar daai 150gr AB is klaar iets wat ek graag mee sal wil speel.
Dalk is n 270win met iets soos n 1:8 twist loop klaar n lekker opsie, sonder om te veel te karring met iets wat reeds goed werk......as n ou dan nou vir n 26" duk loop gaan kan dit dalk net n bitter lekker kettie wees.
Al doen jy wat ook al sal jy die 270win sekerlik nooit n 7mm Mag kan maak nie.....maar wat doen die 7mm dan nou so woes beter ?....dalk klink dit net cooler
Sonder om te veel geskerts uit te lok
....kon ek nog nooit die "anti" 270win sentiment verstaan nie.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk

....kon ek nog nooit die "anti" 270win sentiment verstaan nie. Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2464
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 270Win met hoë bc koeëls
Giepie weet jy moontlik watter 150gr Accubond se BC .625 is ?
Ek kon net die kry op Nosler se blad....so dit lyk of dit moontlik eerder die 165gr AB LR kan wees..... Sent from my SM-A536E using Tapatalk

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: 270Win met hoë bc koeëls
Ek dink dit jaloesie.jdpretorius wrote: Fri Aug 09, 2024 8:53 pm
Sonder om te veel geskerts uit te lok....kon ek nog nooit die "anti" 270win sentiment verstaan nie.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
EK het ook gou gaan soek. Daardie inligting wat ek bo gegee het was van 'n ander forum en 'n tydjie terug af gewees, so hulle kon verkeerd gewees het, of Nosler het hulle koeëls intussen verander. Ek kry nou ook dieslefde as jy.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2464
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 270Win met hoë bc koeëls

Die 150gr Accubond LR is nogal n entjie beter as die Berger, wat my verbaas.
Ek't gou weer geloer op Wikipedia, tussen bv. die 7x64 en 270....en as n ou die langer 150gr of selfs 165gr koeëls in n stywer twist loop mooi stabiliseer dan is dit werklik so naaby aan mekaar dat dit geen verskil maak nie.
As ek nou my kop in n byenes moet druk sou ek sê die 6.5 PRC is dalk voor in die koor tot by 150gr maar lyk nie hy sal ver bokant dit kan boks nie.....maar, dan pla sy moontlike loop lewe my bietjie.
Dalk oordink ons net "kaliber" te veel a.g.v al die nuwe opsies wat cool klink, en 270win sowel as 7mm ammo gan nog lank by ons wees.....maar wind lees sal baas bly.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 270Win met hoë bc koeëls
Kyk ma net na die LRAB se getoetste BC voor jul heel opgewonde raak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 561
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: 270Win met hoë bc koeëls
Die vraag sal wees hoe ver wil jy skiet en hoeveel wil jy betaal vir punte:
Hier is 'n vergelyking tussen my huidige 140 SST ( G7 .24, G1 .495) lading en 150 Accubond Long range (G7 .312 / G1 .625) altwee 3.300" gelaai
Somme gemaak met GRT tot op node
Tikka 22" 1:10, N550
140SST, 52gr, 55400psi - 2925fps
150 Accubond Long range, 50gr, 54200fps - 2808fps (warm lading van 59000fps sal jou by 2878fps kry)
Die 1:9 loop sal ek definitief opsit, die 140SST het 'n SF van 1.45 so hy sal al klaar baat om bo 1.5 te kom, die Accubond se SF is 1.28 so hy sal nie mooi werk in die 1:10 nie
In die tabel hieronder is dit duidelik dat as jy nie gereeld 1000m gaan skiet nie kan jy ma net sowel die 140sst teen 'n vinniger spoed skiet
Die Accubond vat hom eers verby met elevasie verby 650m
Windskuif is die belangrike een, op 1000m gaan jy 23% minder wind hou, op 300m jagafstand wen jy maar 16%. Dit is waar jy die meeste gaan baat.
Persoonlik dink ek nie die pap is die sous werd nie, ek kan die vergelyking vir meeste kalibers doen. Almal jaag die hoe BC's maar teen die stadiger spoed van die swaarder koeels baat jy eers anderkant 600 m waar 95% nie skiet nie.
Baie neem ook nie Stability factor in ag met die swaar lang patrone nie.
As jy 'n XSSSA geweer bou vir 500-1300m is dit 'n ander storie, dan sal daai BC werk in jou voordeel.
Die tabel is met met 5mps / 10knope wind
So terloops, 'n 26" 260rem stoot 'n 140RDF (G7 .330) teen 2825fps met 11gr minder kruit 

Last edited by Dumbluck on Sat Aug 10, 2024 4:20 pm, edited 2 times in total.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2464
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 270Win met hoë bc koeëls
Cappie die maak my natuurlik vra met watter twist rate die BC getoets word en of n ou dan werklik n appels vir appels vergelyking kry......ek lees seker maar gewoonlik 5% tot 10% se hype in die specs.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2464
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 270Win met hoë bc koeëls
Dankie vir die.Dumbluck wrote:Die vraag sal wees hoe ver wil jy skiet en hoeveel wil jy betaal vir punte:
Hier is 'n vergelyking tussen my huidige 140 SST ( G7 .24, G1 .495) lading en 150 Accubond Long range (G7 .312 / G1 .625) altwee 3.300" gelaai
Somme gemaak met GRT tot op node
Tikka 22" 1:10, N550
140SST, 52gr, 55400psi - 2925fps
150 Accubond Long range, 50gr, 54200fps - 2808fps (warm lading van 59000fps sal jou by 2878fps kry)
Die 1:9 loop sal ek definitief opsit, die 140SST het 'n SF van 1.45 so hy sal al klaar baat om bo 1.5 te kom, die Accubond se SF is 1.28 so hy sal nie mooi werk in die 1:10 nie
In die tabel hieronder is dit duidelik dat as jy nie gereeld 1000m gaan skiet nie kan jy ma net sowel die 140sst teen 'n vinniger spoed skiet
Die Accubond vat hom eers verby met elevasie verby 650m
Windskuif is die belangrike een, op 1000m gaan jy 23% minder wind hou, op 300m jagafstand wen jy maar 16%. Dit is waar jy die meeste gaan baat.
Persoonlik dink ek nie die pap is die sous werd nie, ek kan die vergelyking vir meeste kalibers doen. Almal jaag die hoe BC's maar teen die stadiger spoed van die swaarder koeels baat jy eers anderkant 600 m waar 95% nie skiet nie.
Baie neem ook nie Stability factor in ag met die swaar lang patrone nie.
As jy 'n XSSSA geweer bou vir 500-1300m is dit 'n ander storie, dan sal daai BC werk in jou voordeel.
Die tabel is met met 5mps / 10knope wind
Die 140gr voel vir my ook soos die 270w se sweet spot (met n gewone jag kettie). Ek droom natuurlik van n bietjie bene rek speelding

Het jy dalk al die 140gr AB probeer ? ......BC is natuurlik effe laër as die SST.
Ek sit met n paar wat ek op n kol wil begin laai maar nog nie so ver gekom nie.
Tans gebruik ek H4831SC (2880 fps met 24" loop) vir 140gr SGK's, maar sal bietjie die N550 n 'go' gee op die 140gr AB's.
Om eerlik te wees was die doel met die H4831SC om die spoed bietjie af te bring vir SGK's....resultate is waarvoor ek gehoop het vir n bosveld lading.
So op n side note.....was vandag gou in by S&O en sommer gevra wat hulle prys is vir 165gr .30cal AB'S.....daai R1800 vir 50 het my asem weg geslaan, en hulle kan maar lê en muf op daai rak.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 561
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: 270Win met hoë bc koeëls
Ek kry min kans om die geweer op die skietbaan te kry, dis my pa se geweer wat ek vir hom mooi gemaak het en reg aan die skiet gekry het oor die laaste klomp jare.
Aksie gebed, kolf ordentlik ge"freefloat", voorste visier afgehaal, nuwe scope, Norma doppe ens.
Wil nog sy loop laat sny en silencer met muzzle brake opsit, die geweer skop my stopsels los.
Ek maak gereeld seker my erfstuk is nog mooi ge-olie in die kluis. Moet hom 'n slag weer saam sleep baan toe.
Het eers 140 Interlocks met 365 gelaai en toe oorgegaan na SST en 550. Ek laai 550 in 2 van my eie gewere, so dis net makliker.
Ek gaan nou erg "off-topic" ma die geweer skiet nou regtig mooi. Het vir hom 'n basiese dope-card gemaak en my pa kon dit nie glo toe hy die eerste keer die scope volgens dit dial en gonge klap tot op 700.
Vir jag, stel ons hom 1moa op van 'n 100m zero en sit die turret caps op. Hy het dan 'n 170m zero
0 tot 200 mik hy dood op die kruis en dan kan hy die BDC gebruik vir verder. (scope is 'n 6.5-20x50 Vortex Viper SFP)
Strelok maak dit maklik om sin te maak van 'n second focal plane scope, sy scope bly op 16x vergroting, dan is sy eerste BDC lyntjie 250m
BDC is ook goed getoets op die baan en my pa het al 'n eland verby 300m laat val.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2464
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: 270Win met hoë bc koeëls
Dumluc n suppressor maak n 270w baie aangenaam om mee te skiet. Daai geweerkie is nogal spoggerig.
Dalk iets anders om in die pot te gooi, maar meer vir jag.....my persepsie van Berger koeëls is dat hulle taamlik opbreek, en seker een van die groter redes dat ek hulle nog nie probeer het nie. In teenstelling het die Accubonds my tot dusver net goeie resultate gegee, en sal amper n Sierra kies voor n Berger as dit by jag kom.
Dalk is ek verkeerd in die persepsie van Berger.... ?
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Dalk iets anders om in die pot te gooi, maar meer vir jag.....my persepsie van Berger koeëls is dat hulle taamlik opbreek, en seker een van die groter redes dat ek hulle nog nie probeer het nie. In teenstelling het die Accubonds my tot dusver net goeie resultate gegee, en sal amper n Sierra kies voor n Berger as dit by jag kom.
Dalk is ek verkeerd in die persepsie van Berger.... ?
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 561
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: 270Win met hoë bc koeëls
Ek skiet 130gr Hybrid Bergers net in my 260, ma hy het nog net op langafstand makoue, ganse en tarentale geskiet.
Het nog nie met enige berger gejag nie so kan nie praat nie.
Ek het wel daai Savage LRP gekoop as gevolg van 'n youtube channel Panhandle Precision, en daai man het met daai 130's bokke op langafstand plat getrek. Of hul effek op korter afstand teen hoe spoed anders is kan ek nie saampraat nie, ma ek seker 'n klomp bokke ry elke jaar bakkie na hul met 'n berger te doen gehad het.
https://www.youtube.com/watch?v=ogiLSyMGOzw