More julle,
Een van my vriende is opsoek na n Howa 7PRC, weet julle wanneer hulle beskikbaar gaan wees?
Groete
Howa 7PRC
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Howa 7PRC
Sover ek gehoor het sal hulle Desember beskikbaar wees.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen