Jag honde
-
Shotaholic
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Wed Jun 26, 2013 3:28 am
Jag honde
Hi eks op soek na bloed spoorsny honde vir die jag van groot wild enige voorstelle en ondervinde van van hulle groete
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Jag honde
Ek het 'n bavarian mountain hound gehad wat mooi spoor gevat het voor 'n slang haar gepik het. Bloedhonde is goeie spoor honde maar werk ook nie vir almal nie.
As jy daai rigting wil gaan sou ek voorstel kontak vir Jan Radley. Hy teel en lei spoor honde op. Glo jy sal hom op Google kry, anders kan jy my privaat kontak vir inligting.
Jack russels/foxies kan ook goeie jaghonde maak as hulle mooi geleer word.
Ek sien baie jag honde in die veld, maar net 'n handjievol van hulle is goed. 'n slegte hond kan die jag versuur as hy elke dag saam jag
Sent from my SM-G973F using Tapatalk

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13570
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Jag honde
n "jag hond" wat nie weet wat hy/sy doen nie is seker die grootse eretasie in die veld, sy baas sal nog se nee wag gee hom tyd hy sal nou reg kom dan hardloop hy hom moertoe in die veld. Laas een gesien wat n vark eventually soek, toe sy op die sog af kom hardloop sy so dit het ons 2 dae gevat om die hond weer by die huis te kryEduard Venter wrote: Tue Oct 15, 2024 5:31 am Ek het 'n bavarian mountain hound gehad wat mooi spoor gevat het voor 'n slang haar gepik het. Bloedhonde is goeie spoor honde maar werk ook nie vir almal nie.
As jy daai rigting wil gaan sou ek voorstel kontak vir Jan Radley. Hy teel en lei spoor honde op. Glo jy sal hom op Google kry, anders kan jy my privaat kontak vir inligting.
Jack russels/foxies kan ook goeie jaghonde maak as hulle mooi geleer word.
Ek sien baie jag honde in die veld, maar net 'n handjievol van hulle is goed. 'n slegte hond kan die jag versuur as hy elke dag saam jag
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Shotaholic
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Wed Jun 26, 2013 3:28 am
Re: Jag honde
Hi Eduard baie dankie het met Jan kontak gemaak groete Koos