Page 1 of 1

Jag honde

Posted: Mon Oct 14, 2024 9:37 am
by Shotaholic
Hi eks op soek na bloed spoorsny honde vir die jag van groot wild enige voorstelle en ondervinde van van hulle groete

Re: Jag honde

Posted: Tue Oct 15, 2024 5:31 am
by Eduard Venter
Ek het 'n bavarian mountain hound gehad wat mooi spoor gevat het voor 'n slang haar gepik het. Bloedhonde is goeie spoor honde maar werk ook nie vir almal nie.

As jy daai rigting wil gaan sou ek voorstel kontak vir Jan Radley. Hy teel en lei spoor honde op. Glo jy sal hom op Google kry, anders kan jy my privaat kontak vir inligting.

Jack russels/foxies kan ook goeie jaghonde maak as hulle mooi geleer word.

Ek sien baie jag honde in die veld, maar net 'n handjievol van hulle is goed. 'n slegte hond kan die jag versuur as hy elke dag saam jag

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

Re: Jag honde

Posted: Tue Oct 15, 2024 8:47 am
by Capt. Yoda
Eduard Venter wrote: Tue Oct 15, 2024 5:31 am Ek het 'n bavarian mountain hound gehad wat mooi spoor gevat het voor 'n slang haar gepik het. Bloedhonde is goeie spoor honde maar werk ook nie vir almal nie.

As jy daai rigting wil gaan sou ek voorstel kontak vir Jan Radley. Hy teel en lei spoor honde op. Glo jy sal hom op Google kry, anders kan jy my privaat kontak vir inligting.

Jack russels/foxies kan ook goeie jaghonde maak as hulle mooi geleer word.

Ek sien baie jag honde in die veld, maar net 'n handjievol van hulle is goed. 'n slegte hond kan die jag versuur as hy elke dag saam jag

Sent from my SM-G973F using Tapatalk
n "jag hond" wat nie weet wat hy/sy doen nie is seker die grootse eretasie in die veld, sy baas sal nog se nee wag gee hom tyd hy sal nou reg kom dan hardloop hy hom moertoe in die veld. Laas een gesien wat n vark eventually soek, toe sy op die sog af kom hardloop sy so dit het ons 2 dae gevat om die hond weer by die huis te kry

Re: Jag honde

Posted: Wed Oct 16, 2024 9:58 pm
by Shotaholic
Hi Eduard baie dankie het met Jan kontak gemaak groete Koos