Page 1 of 2
Geno vang MASE vis
Posted: Mon Feb 27, 2012 12:59 pm
by BLOK
Weet nou nie of Vince en n ander pel of twee die man se bene houvas het nie, maar geno het hierdie nounet of Facebook gegooi. Die man sal seker die storie kom oor en oor vertel as hy terug is.
Geens ons is trots op jou man
[img width=360 height=480]
http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 2974_n.jpg[/img]
[img width=360 height=480]
http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 0104_n.jpg[/img]
Re: Geno vang MASE vis
Posted: Mon Feb 27, 2012 1:04 pm
by James Wright
jou ou Braggat!
Baie geluk!!!!!!!!!!
Re: Geno vang MASE vis
Posted: Mon Feb 27, 2012 1:07 pm
by BLOK
Ludwig wrote:
jou gesig spreeks reeds boekdele
hahahaha man sien sommer die verligting
Re: Geno vang MASE vis
Posted: Mon Feb 27, 2012 1:10 pm
by Marc
Geno
Baie geluk ! Dis 'n mooi groote daai

Re: Geno vang MASE vis
Posted: Mon Feb 27, 2012 1:11 pm
by Gerhard
Ja nee,
Geno se beurt is sy beurt...
Baie netjies.
Re: Geno vang MASE vis
Posted: Mon Feb 27, 2012 1:12 pm
by G-force
So n mooi vis kom nie maklik uit nie.Geluk maat en geniet die stywe spiere more.

Re: Geno vang MASE vis
Posted: Mon Feb 27, 2012 1:16 pm
by BLOK
Die man se eie skrywe.
"The result of a 1hr10minute fight. Blue Marlin of +-220kg. The Holy Grail of fishing!"
Re: Geno vang MASE vis
Posted: Mon Feb 27, 2012 1:52 pm
by Vlakvark
Geluk Geno dis 'n mooie
Re: Geno vang MASE vis
Posted: Mon Feb 27, 2012 1:59 pm
by Zack Benade
Dis 'n Geno dis mos hoe 'n vis moet lyk. Waarmee het jy hom geskiet??

Re: Geno vang MASE vis
Posted: Mon Feb 27, 2012 2:06 pm
by Dawie D
Mooi Geno
Die man is toe nie so lig soos ons hom geweeg het nie ne

Re: Geno vang MASE vis
Posted: Mon Feb 27, 2012 2:58 pm
by G-force
Daai vis is gekoop by n local vir drie kaste bier.

Re: Geno vang MASE vis
Posted: Mon Feb 27, 2012 3:04 pm
by Frederik
Dis mos 'n vis daardie baie geluk

Re: Geno vang MASE vis
Posted: Mon Feb 27, 2012 5:51 pm
by Pvdw
Nou net met die man gesels, hy borrel van opgewondenheid.
Geluk Geno die gaan 'n dag wees om te onthou en daai vis gaan aan jou binneste vat. Die natuur is wonderlik en Geno het vandag een van daai spesial geleenthede gehad om dit te ervaar.
Peet
Re: Geno vang MASE vis
Posted: Mon Feb 27, 2012 6:23 pm
by Geno
Manne, dankie!
Dis iets wat ek nooit in my wildste drome verwag het nie!
Dis voorwaar 'n groot voorreg van ons Vader om so dier uit die natuur te neem.
Kyk, die pens is seker nou kleiner, en die arms groter!
Groete,
Eugene
Re: Geno vang MASE vis
Posted: Mon Feb 27, 2012 6:33 pm
by Skolla
Geno
Mooi man, geluk.
Skolla
Re: Geno vang MASE vis
Posted: Mon Feb 27, 2012 7:11 pm
by Beretta
Geno
Well done dit is darem n m@@rse baber daardie

Beretta
Re: Geno vang MASE vis
Posted: Mon Feb 27, 2012 7:18 pm
by JPS
Geno,
Baie geluk mater daai is nou een wat van de Bucket list kan afkom.
Groete
JP
Re: Geno vang MASE vis
Posted: Mon Feb 27, 2012 8:04 pm
by stephensonsknives
ek wil ook se mxxrse mooi striped marlin
ek hoop jy het vis gebere vir sushi
Re: Geno vang MASE vis
Posted: Mon Feb 27, 2012 9:04 pm
by Piet Breedt
Geluk met die meneer Bloumarlyn Geno, jy kan voorwaar trots wees
Re: Geno vang MASE vis
Posted: Mon Feb 27, 2012 9:06 pm
by DawieKotze
Daais wat ek ook 'n m@#rse vis noem!!
Baie geluk - nie elke dag se vangs nie!
Re: Geno vang MASE vis
Posted: Mon Feb 27, 2012 9:20 pm
by baboonstalker
Geno,
Dit is nou net die vis om by die "signature" onder jou posts te pas!
Geluk man, dit is droom vis daardie.
Re: Geno vang MASE vis
Posted: Mon Feb 27, 2012 9:29 pm
by Geno
Manne,
daai vis is die mooiste blou wat ek nog ooit gesien het! Voorwaar 'n voorreg! Dankie Vincehond, jy verstaan die speletjie!
Re: Geno vang MASE vis
Posted: Mon Feb 27, 2012 10:19 pm
by SV MAD (Henk)
Geno, Awesome. Baie geluk.
Meer woorde het ek nie...
Re: Geno vang MASE vis
Posted: Mon Feb 27, 2012 11:43 pm
by Francois Marais
Geens
Groot gegooi mater.......
Mooi loop
Francois
Re: Geno vang MASE vis
Posted: Tue Feb 28, 2012 12:15 pm
by Dawie D
Beretta
Dit wil vir my lyk of jy daai skoonseun van jou kan gaan tips vra as dit by visvang kom
