Dagsê goeie mense,
Ek oorweeg om nog n roer te laat bou en ek wil weet of is dit maklikker om n kalieber verandering op n bestaande roer te doen of is dit minder moeite om n los aksie en loop te kry en dan aansoek te doen vir die geweer bouery? As enige iemand goeie raad het sal ek dit baie waardeer.
Groete,
Geweer bou vraag
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Geweer bou vraag
Kaliber verandering kan n lang proses raak. As jy n aksie kan kry sou ek voorstel jy oorweeg om te bou. Jou GS behoort ook vinnig die papierwerk reg te kry vir die aansoek.
Hano
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1728
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Geweer bou vraag
Net my 2 sent.
Ek het op 13 Januarie aansoek om kaliber te verander ingedien.
Het vandag die toestemming ontvang.
'n Vriend van my reken nadat die werk deur geweersmid vir hom gedoen is het dit 2 weke gevat om die die lisensie te kry met die nuwe inligting.
Ek glo nie dis baie lank wag nie - minder as 'n nuwe aansoek.

I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor