Geweer bou vraag
Posted: Sat Jan 18, 2025 8:33 am
Dagsê goeie mense,
Ek oorweeg om nog n roer te laat bou en ek wil weet of is dit maklikker om n kalieber verandering op n bestaande roer te doen of is dit minder moeite om n los aksie en loop te kry en dan aansoek te doen vir die geweer bouery? As enige iemand goeie raad het sal ek dit baie waardeer.
Groete,