Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
BLOK
Hero Member
Posts: 5982 Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Post
by BLOK » Wed Feb 29, 2012 10:23 am
Wonder of daai koi karps plaaslik gevang is. Die eerste twee fotos het ek ook al van een gesien en ek vermoet dit is iemand wat die vis voorheen gevang het, aangesien hulle monde sag is en met plukke is bekke saam hoek uitgeskeer.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Jakkalsgat
Hero Member
Posts: 2703 Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Post
by Jakkalsgat » Wed Feb 29, 2012 10:35 am
Die 1ste een is gekruis met skilpad.
2de een kom uit hiroshima
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
BLOK
Hero Member
Posts: 5982 Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Post
by BLOK » Wed Feb 29, 2012 10:40 am
Ja, en ek sien 'n paar goudvisse wat ook nie kos by die huis gekry het nie
[/quote]
Ludwig
Of as ek so na die grote kyk dalk te veel
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Cor
Post
by Cor » Thu Mar 01, 2012 8:14 pm
Dit lyk wel of die hele reenboog nasie verteenwoordig word
Marc
Hero Member
Posts: 5966 Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Post
by Marc » Sun Mar 04, 2012 6:47 pm
Dags?
Wat ek wil weet is hoe de joos swem daai een met sy lokke
Interesant foto's Frikkie, daai goudvisse het sekker te hore gekom van Mc Donald's en X-box
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
gillie
Hero Member
Posts: 957 Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Post
by gillie » Thu Mar 22, 2012 9:46 am
Aanvanklik gedink paar van daai visse kom uit Harties uit...
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
visstok
Hero Member
Posts: 1235 Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Post
by visstok » Fri Mar 23, 2012 11:15 pm
Snaakse goeters wat onder die water rond swem! Hoeveel van hulle kom uit s.a water uit? Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet