Page 1 of 1

Einaardige Karps

Posted: Wed Feb 29, 2012 10:10 am
by Frikkiedbr
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

Re: Einaardige Karps

Posted: Wed Feb 29, 2012 10:23 am
by BLOK
Wonder of daai koi karps plaaslik gevang is. Die eerste twee fotos het ek ook al van een gesien en ek vermoet dit is iemand wat die vis voorheen gevang het, aangesien hulle monde sag is en met plukke is bekke saam hoek uitgeskeer.

Re: Einaardige Karps

Posted: Wed Feb 29, 2012 10:35 am
by Jakkalsgat
Die 1ste een is gekruis met skilpad.
2de een kom uit hiroshima

Re: Einaardige Karps

Posted: Wed Feb 29, 2012 10:40 am
by BLOK
Ja, en ek sien 'n paar goudvisse wat ook nie kos by die huis gekry het nie  ;D
[/quote]


Ludwig

Of as ek so na die grote kyk dalk te veel

Re: Einaardige Karps

Posted: Thu Mar 01, 2012 8:14 pm
by Cor
Dit lyk wel of die hele reenboog nasie verteenwoordig word

Re: Einaardige Karps

Posted: Sun Mar 04, 2012 6:47 pm
by Marc
Dags?

Wat ek wil weet is hoe de joos swem daai een met sy lokke  ???

Interesant foto's Frikkie, daai goudvisse het sekker te hore gekom van Mc Donald's en X-box  ;D

Re: Einaardige Karps

Posted: Thu Mar 22, 2012 9:46 am
by gillie
Aanvanklik gedink paar van daai visse kom uit Harties uit... ;D

Re: Einaardige Karps

Posted: Fri Mar 23, 2012 11:15 pm
by visstok
Snaakse goeters wat onder die water rond swem! Hoeveel van hulle kom uit s.a water uit? Groete visstok