300 WSM Hulp Asb

Post Reply
Monster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 361
Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am

300 WSM Hulp Asb

Post by Monster »

Goeie More

Ek het Sondag 'n friend die toue gewys en hy het sy eerste rontes self gelaai. Na die sessie en almal wat baie gelukkig is het ons die lading deur QL geloop wat deur 'n externe persoon vir my friend ontwikkel is. Die externe persoon het vir hom garmin fotos gestuur van 'n 3013ft/s lading end ie onderstaande QL berekening. Daar is ook geen druk tekens op sy doppe nie en sy Tikka T3X Varmint slot maak glad oop. Hy het wel nie weer die spoed gemeet nie.
WhatsApp Image 2025-04-01 at 07.19.15_2545ddcc.jpg
My berekening het iets helemal anders gewys en ek het my vriend aan geraai om die punte te trek. Sien my berekening hieronder:

Ons het loop lengte gemeet 600mm
Initiation Pressure na Monometaal koel toe gevat 6525PSI
Dop volume gemeet : 81.10gr
WhatsApp Image 2025-04-01 at 07.27.39_dc03cd38.jpg
Dit verklaar glad nie die 3013ft/s nie en ek hoop maar dit was 'n verkeerde foto. Dit was nie vir my vreeslik nodig om die BA of heat of explosion te eik om te sien dat dit gevaarlik is nie.

Kan iemand my help kyk as ek iets verkeerd gedoen het?

Natuurlik het ons ook vir hom 'n nuwe lading uit gewerk en dit lyk of hy 'n node op 1.209ms het teen 58.85Gr so my voorstel was dat hy die volgende ladings probeer ( Toets 1-3 ) voor ons die node toets net om seker te maak ons het iets om op te werk. Ek werk altyd op 27C in plaas van 21C as 'n extra veiligheid veral met die 500 reeks VV.

Loop tyd 1.209ms Dop vul 91.0% Lading 58.35gr Druk 55 41PSI Spoed 2828 ft/s ( laaste lading)
Loop tyd 1.220ms Dop Vul 90.3% Lading 58.35gr Druk 55 245PSI Spoed 2807 ft/s ( Toets #3)
Loop tyd 1.231ms DOp Vul 89.5% Lading 57.85gr Druk 53 981PSI Spoed 2789 ft/s (Toets #2)
Loop tyd 1.242ms DOp Vul 88.7% Lading 57.35gr Druk 52 746 PSI Spoed 2765 ft/s (Toets #1)

Baie dankie by voorbaad
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Monster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 361
Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am

Re: 300 WSM Hulp Asb

Post by Monster »

Wat is 'n goeie inisiasie druk om te gebruik vir Barnes koels?
Post Reply