Resized doppe kamer moeilik

Post Reply
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 826
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Resized doppe kamer moeilik

Post by Lamtjop »

Middag almal, my 1st fire Lapua doppe kamer vreeslik moeilik in my Tikka 22-250 nadat ek hulle in Hornady Full length die gesize het. Die is opgestel soos instruksies dat shellholder teenaan resize die stop. Lengte van doppe voor resizing is 48.19-48.29mm en na sizing 48.41-48.51mm. Doppe se lengtes is nie gesny nie. Ek het doppe wat klaar resize in geweer gekamer en met borescope van voorkant van loop gekyk en daar is genoeg plek in kamer, die doppe se bêk druk nie vas nie. Daar is ook nie n carbon ring nie. Is die kamer net tight of is dit Hornady dies se skuld.
Lading was 33.9gr S335(725)(Dev -0,8%)
50gr Hornady Vmax, TPL 62MM
Spoed 3561vps met chrony op 5m
Ek weet nie wat druk is op daardie lading is nie, ek kon geen tekens op doppe sien nie en slot maak baie maklik oop.
Gee raad asb.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Resized doppe kamer moeilik

Post by Ratel »

Vat n swart white board marker en merk die nek en skouers en kamer weer. Dit gee soms n aanduiding waar die dop vas druk.
Maak 'n verskil
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Resized doppe kamer moeilik

Post by swc-tr »

Meet die skouer datumlyn lengte van gevuurde, ongesizede dop, vergelyk dit met jou dop wat reeds gesize is. Probeer die lengte met 0,05mm verminder, moontlik die sizing die dieper indraai, of aan die onderkant van die sizing die laat af masjineer.

Sent from my SM-A125F using Tapatalk

Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Resized doppe kamer moeilik

Post by Capt. Yoda »

Size die dop meer hulle word “langer” voor die skouer terug gedruk word. Jy kani net altyd op die instrukskes gaan nie, meet/pas en size tot hy reg is

Soos Schalk se meet van die skouer af, jy sal dan sien wat die fout is. Jou FL Die gaan die skouer vorentoe druk net voor jy hom nog n bq dieper in draan en hy reg op gestel is en die skouer terug druk. Jys n haar se breete in draai van reg af
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3606
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Resized doppe kamer moeilik

Post by Fanta300 »

Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Resized doppe kamer moeilik

Post by JF123 »

As die matrys al teen die doppiehouer is, sal jy dalk 'n lae profiel een moet kry, od die matrys so 0.5mm korter laat draai.

Ek het al voorheen die probleem gehad met 'n Lee doppiehoer en Hornady matrys. Ek het vir my 'n ander doppiehouer gekry; nie seker of dit Hornady of Redding was nie.
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 826
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Resized doppe kamer moeilik

Post by Lamtjop »

Die "die" was teenaan die "shellholder" soos per instruksie en "decapping pin" het 4.5mm onder uitgesteek. Ek het nou "die" kwart draai dieper gedraai en press se arm cam so effe oor as ek hom tot heel onder druk, ek het ook die "decapping pin" verder uit gedraai dat punt nie meer onder uitsteek nie sodat die deel wat dop se bêk ooprek hoër op in "die" sit.(slagdoppies is reeds uitgedruk met decapping die) Slot maak nou beter toe, daar is steeds bietjie weerstand maar dis al baie beter. Doppe se totale lengte is nogsteeds 0.20mm langer na resizing. Skouer van die dop waar nek en skouer bymekaar kom is 0.03mm langer na resizing en waar skouer en dop se body bymekaar kom bly dieselfde, vlg white board marker lyk dit of skouer een plekkie gedruk het maar die merker se ink gaan so maklik af van die dop dat ek nie resultate vertrou nie. n Platter shellholder mag dalk die antwoord wees.
Groete
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: Resized doppe kamer moeilik

Post by HeinM »

Die gelaaide patrone kamer moeilik? Indien wel, maak seker dat die seating die nie te diep ingedraai is nie. Die skouer van die dop word dan effe uitgedruk...
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Resized doppe kamer moeilik

Post by Capt. Yoda »

JF123 wrote: Mon Apr 28, 2025 8:25 am As die matrys al teen die doppiehouer is, sal jy dalk 'n lae profiel een moet kry, od die matrys so 0.5mm korter laat draai.

Ek het al voorheen die probleem gehad met 'n Lee doppiehoer en Hornady matrys. Ek het vir my 'n ander doppiehouer gekry; nie seker of dit Hornady of Redding was nie.
Ja ek het dit gemis, met my co ax press het ek een Widden Die wat ek korter moes maak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3606
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Resized doppe kamer moeilik

Post by Fanta300 »

Ek sou hom nog ‘n kwart draai dieper draai en kyk wat maak hy.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 826
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Resized doppe kamer moeilik

Post by Lamtjop »

Die shellholder so bietjie op n draaibank laat trim en doppe kamer nou reg. Die shellholder was nogal vêr van haaks af gewees! Dankie vir al die raad.
Post Reply