Dag almal, ek vra hulp by die slim mense.
Ek kon onlangs my kwota N565 aankoop vir my 300WM en my handelaar hou vir my nog 'n paar blikke. Ek wil 212gr Hornady ELD-X koeels laai met die N565 maar ek kry nie regtig begin en maks ladings nie.
Ek sou H1000 of Retumbo verkies, maar ek kon N565 nou kry.
Kan iemand my asb. dalk help met begin en maks ladings, ek kry nie data vir die 212gr koeels op die Vihtavuori website nie.
Baie dankie
N565 Herlaaidata 300 Win Mag
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: N565 Herlaaidata 300 Win Mag
Begin met 67gr en kyk watter spoed kry jy.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Dcross
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Fri Oct 31, 2014 10:13 pm
Re: N565 Herlaaidata 300 Win Mag
Baie dankie, ek waardeer opreg! Is daar nog inligting wat ek moet deel?
Is 2850fps uit 'n 26duim Sendero iets waarby ek sal kan uitkom?
Groete
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: N565 Herlaaidata 300 Win Mag
Inligting vir QL.
Kaliber
Loop lengte gemeet
Punt wat geskiet gaan word(sit sommer part nommer by)
Lengte van dop
Gelaaide tpl
Max tpl
Dop volume gemeet van geskiete dop
Kruit wat gebruik is
Lading wat gelaai is
Spoed gekry met lading en waarmee hy gemeet is(sonder silincer)
Kaliber
Loop lengte gemeet
Punt wat geskiet gaan word(sit sommer part nommer by)
Lengte van dop
Gelaaide tpl
Max tpl
Dop volume gemeet van geskiete dop
Kruit wat gebruik is
Lading wat gelaai is
Spoed gekry met lading en waarmee hy gemeet is(sonder silincer)
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: N565 Herlaaidata 300 Win Mag
2800vps lyk baie moontlik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
