NUWE Arken LH-4 vir die jagter
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
NUWE Arken LH-4 vir die jagter
Arken het geluister en nou n nuwe teleskoop bekend gestel vir die Jagters!
Die LH-4 is steeds n FFP maar nou met geslote "turrets", lighter en teen n prys wat nie geklop kan word nie.
Die 4-16x44 is slegs R5450! en die 6-24x55 is slegs R5900
https://www.winelandsprecision.co.za/
Kontak my gerus indien jy belangstel: 0835611441
Die LH-4 is steeds n FFP maar nou met geslote "turrets", lighter en teen n prys wat nie geklop kan word nie.
Die 4-16x44 is slegs R5450! en die 6-24x55 is slegs R5900
https://www.winelandsprecision.co.za/
Kontak my gerus indien jy belangstel: 0835611441
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1380
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: NUWE Arken LH-4 vir die jagter
Hierdie Scopes lyk nice. Vir enige iemand wat na Budget Scope kyk, die koop ondervinding by Perry met sy uitstekende diens is so goed, jy hoef nie twee keer te dink nie
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: NUWE Arken LH-4 vir die jagter
Ek sal bittergraag deur so een wil kyk en wil weet hoe die kruishaar lyk.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1380
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: NUWE Arken LH-4 vir die jagter
Lyk so
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: NUWE Arken LH-4 vir die jagter
2 keuses, VHR (Hunter Reticle) soos snakker gewys het, en die VPR (Precision Reticle)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: NUWE Arken LH-4 vir die jagter
Is dit n verligte kruishaar en verlig die hele kruishaar of net die senter kolletjie?pwdejager wrote: Mon May 26, 2025 9:06 pm 2 keuses, VHR (Hunter Reticle) soos snakker gewys het, en die VPR (Precision Reticle)
VPR reticle.jpg
Groetnis
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: NUWE Arken LH-4 vir die jagter
Net die middelste gedeelte is verlig
Die is die beste fotos wat ek kon neem met my selfoon
Die is die beste fotos wat ek kon neem met my selfoon
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1380
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: NUWE Arken LH-4 vir die jagter
Lekker kruishaar, herinner nogal aan die NF MOAR-T reticle 
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk

Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13511
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: NUWE Arken LH-4 vir die jagter
Ek hou nogals van Arken se rets
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: NUWE Arken LH-4 vir die jagter
Die senter kolletjie en die eerste strepies na die senter kolletjie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: NUWE Arken LH-4 vir die jagter
Ek dink dit werk baie lekker vir jag. Die oop gedeelte rondom die kolletjie is 2 MOA wat min of meer die groepering van meeste jaggewere is. Plaas dit waar jy wil skiet en die bok val.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2941
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: NUWE Arken LH-4 vir die jagter
Werk hy vir jou lekker en BETER as jou ander teleskope? Maklik, gou en duidelik op die teiken.JF123 wrote: Tue May 27, 2025 4:12 pm Ek dink dit werk baie lekker vir jag. Die oop gedeelte rondom die kolletjie is 2 MOA wat min of meer die groepering van meeste jaggewere is. Plaas dit waar jy wil skiet en die bok val.
Ek het al deur van hulle gekyk, stem saam Cappie, ek hou van wat ek sien, maar nog nie self gebruik nie.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 