Page 1 of 1
NUWE Arken LH-4 vir die jagter
Posted: Sun May 25, 2025 3:15 pm
by pwdejager
Arken het geluister en nou n nuwe teleskoop bekend gestel vir die Jagters!
Die LH-4 is steeds n FFP maar nou met geslote "turrets", lighter en teen n prys wat nie geklop kan word nie.
Die 4-16x44 is slegs R5450! en die 6-24x55 is slegs R5900
https://www.winelandsprecision.co.za/
Kontak my gerus indien jy belangstel: 0835611441
IMG-20250525-WA0007.jpg
Re: NUWE Arken LH-4 vir die jagter
Posted: Mon May 26, 2025 5:30 am
by snakker
Hierdie Scopes lyk nice. Vir enige iemand wat na Budget Scope kyk, die koop ondervinding by Perry met sy uitstekende diens is so goed, jy hoef nie twee keer te dink nie
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Re: NUWE Arken LH-4 vir die jagter
Posted: Mon May 26, 2025 5:33 pm
by Armand Steenkamp
Ek sal bittergraag deur so een wil kyk en wil weet hoe die kruishaar lyk.
Re: NUWE Arken LH-4 vir die jagter
Posted: Mon May 26, 2025 5:44 pm
by snakker
Lyk so
4114276844.jpg
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Re: NUWE Arken LH-4 vir die jagter
Posted: Mon May 26, 2025 9:06 pm
by pwdejager
2 keuses, VHR (Hunter Reticle) soos snakker gewys het, en die VPR (Precision Reticle)
VPR reticle.jpg
Re: NUWE Arken LH-4 vir die jagter
Posted: Tue May 27, 2025 2:13 pm
by Armand Steenkamp
pwdejager wrote: Mon May 26, 2025 9:06 pm
2 keuses, VHR (Hunter Reticle) soos snakker gewys het, en die VPR (Precision Reticle)
VPR reticle.jpg
Is dit n verligte kruishaar en verlig die hele kruishaar of net die senter kolletjie?
Groetnis
Re: NUWE Arken LH-4 vir die jagter
Posted: Tue May 27, 2025 3:36 pm
by JF123
Net die middelste gedeelte is verlig
Die is die beste fotos wat ek kon neem met my selfoon
IMG_20250527_154759.jpg
IMG_20250527_154706.jpg
Re: NUWE Arken LH-4 vir die jagter
Posted: Tue May 27, 2025 4:02 pm
by snakker
Lekker kruishaar, herinner nogal aan die NF MOAR-T reticle
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Re: NUWE Arken LH-4 vir die jagter
Posted: Tue May 27, 2025 4:03 pm
by Capt. Yoda
Ek hou nogals van Arken se rets
Re: NUWE Arken LH-4 vir die jagter
Posted: Tue May 27, 2025 4:12 pm
by pwdejager
Screenshot 2025-05-27 161119.png
Die senter kolletjie en die eerste strepies na die senter kolletjie
Re: NUWE Arken LH-4 vir die jagter
Posted: Tue May 27, 2025 4:12 pm
by JF123
Ek dink dit werk baie lekker vir jag. Die oop gedeelte rondom die kolletjie is 2 MOA wat min of meer die groepering van meeste jaggewere is. Plaas dit waar jy wil skiet en die bok val.
Re: NUWE Arken LH-4 vir die jagter
Posted: Tue May 27, 2025 6:53 pm
by Lategan1
JF123 wrote: Tue May 27, 2025 4:12 pm
Ek dink dit werk baie lekker vir jag. Die oop gedeelte rondom die kolletjie is 2 MOA wat min of meer die groepering van meeste jaggewere is. Plaas dit waar jy wil skiet en die bok val.
Werk hy vir jou lekker en BETER as jou ander teleskope? Maklik, gou en duidelik op die teiken.
Ek het al deur van hulle gekyk, stem saam Cappie, ek hou van wat ek sien, maar nog nie self gebruik nie.
Beste.