Molopo Wapens: aanbiedings
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Molopo Wapens: aanbiedings
.
Last edited by Ds J on Fri Sep 12, 2025 1:00 pm, edited 2 times in total.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Molopo Wapens: aanbiedings
Somchem was altyd bekostigbaar maar dis deesdae duurder as sommige ingevoerde dryfmiddel.
Maak 'n verskil
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Molopo Wapens: aanbiedings
Dit is duur ja, maar steeds goedkoper as IMR 4350 R1439 en H4350 R1849 by die winkel waar ek nie wil koop nie.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Molopo Wapens: aanbiedings
Baie lanklaas S355 beskikbaar gesien.. wonder wanneer gaan S321 ook weer beskikbaar wees op die rakke?
-
Hannes H
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Fri Jul 18, 2014 8:04 am
Re: Molopo Wapens: aanbiedings
Blykbaar einde Junie volgens hulle agent.Riaan Kriel wrote: Tue Jun 03, 2025 9:03 am Baie lanklaas S355 beskikbaar gesien.. wonder wanneer gaan S321 ook weer beskikbaar wees op die rakke?
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Molopo Wapens: aanbiedings
Dankie Hannes.. dit is goeie nuusHannes H wrote: Tue Jun 03, 2025 9:20 amBlykbaar einde Junie volgens hulle agent.Riaan Kriel wrote: Tue Jun 03, 2025 9:03 am Baie lanklaas S355 beskikbaar gesien.. wonder wanneer gaan S321 ook weer beskikbaar wees op die rakke?
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Molopo Wapens: aanbiedings
S321 was nou die dag op die rakke gewees in PTA natuurlik vinnig uitverkoop.
-
Hannes H
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Fri Jul 18, 2014 8:04 am
Re: Molopo Wapens: aanbiedings
Nuutste is dat S321 einde van die maand beskikbaar sal wees. Ek kon gister “pre-order” deur Patriot Outdoors.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Molopo Wapens: aanbiedings
Teen daai pryse, gaan ek nie weer terug Somchem toe nie!
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Molopo Wapens: aanbiedings
Ek stem saam. Is klaar gewoond aan ingevoerde dryfmiddel. En meestal teen 'n beter prys.Louis Kriel wrote: Thu Jul 24, 2025 10:40 am Teen daai pryse, gaan ek nie weer terug Somchem toe nie!
Maak 'n verskil
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Molopo Wapens: aanbiedings
Julle het duidelik nognie die nuwe Hodgdon se pryse gesien nie. Die een groot winkel het H4350 teen R1800 per blik op special. H4831SC is ook daai prys
Lyk my Vihtavouri is nog R1200/R1300 per blik rond, maar die ander kruite is duur.
Hier is n paar manne wat binnekort weer gaan lus raak vir S365.
Lyk my Vihtavouri is nog R1200/R1300 per blik rond, maar die ander kruite is duur.
Hier is n paar manne wat binnekort weer gaan lus raak vir S365.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Molopo Wapens: aanbiedings
@andre, ek het dit ook so!
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Molopo Wapens: aanbiedings
Blieksim dis rof. Deesdae moet mens rondshop vir kruit asof jy n nuwe geweer koop.Andre308 wrote: Thu Jul 24, 2025 6:32 pm Julle het duidelik nognie die nuwe Hodgdon se pryse gesien nie. Die een groot winkel het H4350 teen R1800 per blik op special. H4831SC is ook daai prys
Lyk my Vihtavouri is nog R1200/R1300 per blik rond, maar die ander kruite is duur.
Hier is n paar manne wat binnekort weer gaan lus raak vir S365.
Maak 'n verskil
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Molopo Wapens: aanbiedings
Hodgon kruit is al jare baie duurder as VV ons het dit nog net nie gesien hier nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Molopo Wapens: aanbiedings
Aanbiedings:
Last edited by Ds J on Sat Feb 14, 2026 9:44 am, edited 2 times in total.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Molopo Wapens: aanbiedings
BSA .22 pomp-aksie
Last edited by Ds J on Sat Feb 14, 2026 9:44 am, edited 1 time in total.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Molopo Wapens: aanbiedings
.
Last edited by Ds J on Sat Feb 14, 2026 9:45 am, edited 1 time in total.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1380
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Molopo Wapens: aanbiedings
Sit bietjie pryse op vir die Tikkas asb, laat ons nie almal die winkel hoef te bel nie. Dankie by voorbaatDs J wrote:
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Molopo Wapens: aanbiedings
Somchem B12.7 kruit beskikbaar:
R850 per blik (ou prys
)
Slegs 7 blikke beskikbaar.
R850 per blik (ou prys
Slegs 7 blikke beskikbaar.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Molopo Wapens: aanbiedings
Somchem B12.7 kruit ook nog beskikbaar: R850/blik
Last edited by Ds J on Sat Feb 14, 2026 9:45 am, edited 1 time in total.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Molopo Wapens: aanbiedings
.
Last edited by Ds J on Sat Feb 14, 2026 9:46 am, edited 1 time in total.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Molopo Wapens: aanbiedings
.
Last edited by Ds J on Sat Feb 14, 2026 9:46 am, edited 1 time in total.
