Page 1 of 2

.303 Jag Koel Keuse

Posted: Tue Jun 03, 2025 1:20 pm
by Monster
Hi Kerels

Ek het raad nodig. My .303 het 'n 22" loop en ek is 'n twee stryd met jag koel keuses. Op die oomblik skiet ek 175gr Rhino koels en kry 2500ft/s met N540. Die koels is egter klaar so ek het gewonder of iets met .312 diameter soos die woodleigh protected points nie beter akkuraatheid gaan gee nie. Enige terugvoer en of ondervinding sal opreg waardeer word

Groete

Re: .303 Jag Koel Keuse

Posted: Tue Jun 03, 2025 2:29 pm
by tripodmvr

Re: .303 Jag Koel Keuse

Posted: Tue Jun 03, 2025 2:38 pm
by Monster
Hi Oom Tripod, ek vra al lank vir .303

Re: .303 Jag Koel Keuse

Posted: Tue Jun 03, 2025 3:44 pm
by Klein Chris
Hornady se 174gr teen so 2335 voete en Claw se 215gr teen so 2100 voete met S335 werk mooi in my 303
Het n klompie 175gr APM koeëls in die kas wat my nog terg

Re: .303 Jag Koel Keuse

Posted: Tue Jun 03, 2025 5:08 pm
by AgroDuck
My ou "Kettie" soek net lang goed in sy loop af.
Boks patrone sowel as APM's gooi hy baie rond en bont.

Het gehaan na Viper se Bush Supreme en kry nogal baie goeie resultate met daai mono's

Sent from my SM-A546E using Tapatalk


Re: .303 Jag Koel Keuse

Posted: Tue Jun 03, 2025 5:25 pm
by Giepie
Ek het nogal goeie diens van die Balistix koeëls gekry. Ek het toe ook met die 303 oorgegaan na Peregrine se VRG koeëls en dit het besonder mooi geproepeer in my 303. Ek sou met die 168gr VRG-3 gaan jag het, maar het toe 303 verkoop to my 30-06 gekom het. Ek het Norma 203B saam met die VRG-3 168gr gebruik en so 2750f/s gekry.

Re: .303 Jag Koel Keuse

Posted: Wed Jun 04, 2025 10:49 am
by MAAA0664343
Hornady interbond 174gr al baie jare gebruik en nooit teleurgestel nie

Re: .303 Jag Koel Keuse

Posted: Wed Jun 04, 2025 2:27 pm
by Toxxyc
MAAA0664343 wrote: Wed Jun 04, 2025 10:49 am Hornady interbond 174gr al baie jare gebruik en nooit teleurgestel nie
Ek dink nie Hornady maak 'n Interbond vir die .303 nie.

Re: .303 Jag Koel Keuse

Posted: Wed Jun 04, 2025 3:15 pm
by Ratel
Ek het vir baie jare met 174gr PMP (bruin boks) punte gelaai en het my bokke huis toe gebring. Ek het op 'n stadium die 174gr Interlocks van Hornady ook gebruik maar het maar dieselfde resultate as PMP gekry.

Re: .303 Jag Koel Keuse

Posted: Wed Jun 04, 2025 3:20 pm
by Lategan1
Toxxyc wrote: Wed Jun 04, 2025 2:27 pm
MAAA0664343 wrote: Wed Jun 04, 2025 10:49 am Hornady interbond 174gr al baie jare gebruik en nooit teleurgestel nie
Ek dink nie Hornady maak 'n Interbond vir die .303 nie.
INTERLOCK?

Beste.

Re: .303 Jag Koel Keuse

Posted: Wed Jun 04, 2025 3:22 pm
by LoopSoosStroop
Maak AXE nie 'n .303 Mono nie?

My P14, in die dae toe ek nog gestraf was met 'n 303, het baie mooi geskiet met mono's.

Re: .303 Jag Koel Keuse

Posted: Wed Jun 04, 2025 3:29 pm
by LoopSoosStroop

Re: .303 Jag Koel Keuse

Posted: Wed Jun 04, 2025 3:33 pm
by Wielie Waps
IMG-20250531-WA0002.jpeg
Die ou tannie in my kluis gooi .312 Interlocks 150gr.
Dit is 'n Epps

Re: .303 Jag Koel Keuse

Posted: Wed Jun 04, 2025 4:22 pm
by Capt. Yoda
LoopSoosStroop wrote: Wed Jun 04, 2025 3:22 pm Maak AXE nie 'n .303 Mono nie?

My P14, in die dae toe ek nog gestraf was met 'n 303, het baie mooi geskiet met mono's.
++>:

Re: .303 Jag Koel Keuse

Posted: Thu Jun 05, 2025 10:37 am
by MAAA0664343
Jammer, dis Hornady Interlock #3130. Nog redelik bekosbaar toe ek laas gekoop het

Re: .303 Jag Koel Keuse

Posted: Mon Jun 09, 2025 10:47 am
by jooste
Rhino het my baie goeie groepering en werkverigting gegee.

Re: .303 Jag Koel Keuse

Posted: Mon Jun 09, 2025 1:02 pm
by Piet375
Premium koels is regtig nie noodig in die 303 nie. Het al julle paar elande met 180gr winchester power points om gedop. Ek proebeer die oom se naam onthou, so lanklaas koels gekoop vir 303.... As ek reg onthou is hy van aliewal noord. Om die waarheid te se sal ek nie 'n mono vertrou om behoorlik oop te maak teen daai lae spoed nie.

Re: .303 Jag Koel Keuse

Posted: Tue Jun 10, 2025 1:38 pm
by Monster
Ek gaan Woodleigh 174gr protected points probeer. Sal tervoer gee oor lading en werks verrigting.

Re: .303 Jag Koel Keuse

Posted: Tue Jun 10, 2025 3:25 pm
by Vleisie
Wielie Waps wrote: Wed Jun 04, 2025 3:33 pm IMG-20250531-WA0002.jpeg
Die ou tannie in my kluis gooi .312 Interlocks 150gr.
Dit is 'n Epps
My pa skiet ook die 150gr interlock .312’s in sy 303, 2710fps uit 22” loop. Redelik bekostigbaar en beskikbaar.

Re: .303 Jag Koel Keuse

Posted: Tue Jun 10, 2025 5:46 pm
by Wielie Waps
Ek het laasweek R839 per pak betaal by 247 Hunter.
Sal fotos opsit van koeëls herwin uit SWB.

Re: .303 Jag Koel Keuse

Posted: Tue Jun 10, 2025 8:51 pm
by Nico de Jager
As die 174gr Interlocks nog beskikbaar is, kan jy nie verkeerd gaa nie.

Re: .303 Jag Koel Keuse

Posted: Tue Jun 10, 2025 8:55 pm
by tripodmvr
Hier is 'n wye keuse van plaaslik vervaardigde koeëls.

https://www.sapremiumbullets.co.za/sapremium-claw.html

Re: .303 Jag Koel Keuse

Posted: Tue Jun 10, 2025 9:50 pm
by Pvdw
Hornady Interlock 174gr teen so 2350ft/s maak my 303 net so konstant soos die ander gewere in my kluis. Hoop om nooit te verander na iets anders toe nie.

Re: .303 Jag Koel Keuse

Posted: Wed Jun 11, 2025 6:30 am
by Lategan1
Nico de Jager wrote: Tue Jun 10, 2025 8:51 pm As die 174gr Interlocks nog beskikbaar is, kan jy nie verkeerd gaa nie.
Stem 100%. Ook Interlock 286gr in 9.3x62 vir jagkoeël is tops.
Werk mooi met die stadiger kalibers, akkuraat daarby.

Beste.

Re: .303 Jag Koel Keuse

Posted: Wed Jun 11, 2025 6:33 am
by Lategan1
Pvdw wrote: Tue Jun 10, 2025 9:50 pm Hornady Interlock 174gr teen so 2350ft/s maak my 303 net so konstant soos die ander gewere in my kluis. Hoop om nooit te verander na iets anders toe nie.
Ek hoop mense luister… :)

Beste.