QL HULP ASB.

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

QL HULP ASB.

Post by RUPERT »

Hi Manne
Sal dit opreg wardeer as iemand asb my data kan deergaan en net vir my se of my data reg is.
Ek is self n QL herlaaier maar voel nie te gerus met myself en my data nie (Onseker)

Kaliber: Howa 6.5x55
Loop lengte: 567mm
TPL: 75.98mm
H2O: 58.82
Kruit: S365 /101/B/22
PUNT: Nosler CC 140Gr

Toets Lading 1

OBT: 1.334ms
Lading:42.8gr
Verwagte spoeed volgens QL: 2591 Fps
Avg spoed na 9 skote: 2523Fps

Met die bogenoemde lading kry ek baie goeie groepe en ek is baie tevrede.

Kalibreer QL se BRF om by die AVG spoed te kom soos gemeet met my chronograaf
Nuwe BRF: 0.4172
Pas my lading aan tot by 47Gr om die volgende node te kan kry 1.219ms.
Volgens QL moet ek n spoed kry van 2756fps.
Dop filling sit op 97.7%
Maximum chamber pressure: 84208 psi.

Wat my pla is dat alles goed lyk op QL maar die 47Gr lading is die hoogste lading wat ek al ooit moes laai
op my 6.5x55. Ek moet se die is n nuwe geweer.
En n volgende ding wat my ongemaklik laat voel is die sprong in lading 42.8gr na 47gr (4.2gr)
Ek onthou Oom Driepoot het genoem dat S365 anders reageer bo 50 of 55 000 psi.

Ek sal wardeer as iemand my data kan nagaan en my gerus kan stel of my op die regte roete
kan stuur

Groete
Rupert
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL HULP ASB.

Post by tripodmvr »

Node 7 44,2gr = 2600vps
Node 6 47gr = 2760vps Druk 54K psi.

Stuur my jou epos adres per PM en ek sal die berekening vir jou aanstuur.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply