Kom ons praat Vacuum Sealers
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Kom ons praat Vacuum Sealers
Dagse manne,
Ek sal graag wil hoor wie van julle het julle eie vacuum sealers en watter maak julle kan aanbeveel.
Ek weet jy kry modelle van 20k plus maar vir die algemene ou wat dalk nou en dan n slagding in sakkies wil verseel en dan gedurende die jagseisoen goed verseel vir die vrieskas laat weet asb wat vir jou werk.
Iets wat betroubaar is en dan sommer ook watse sakkies jy gebruik en waar dit gekoop kan word.
Model nommer/naam en dalk n verskaffer of internet link sal behulpsaam wees.

Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
Re: Kom ons praat Vacuum Sealers
Goeie môre. Ek dink n out of chamber vacuum sealer sal vir jou goed werk. Kyk gerus na die Lava v300 as n opsie. Ek het so een en hy werk Baie mooi. Een ding wat as n negatief gesien kan word is die special textured sakkies wat jy moet gebruik, hulle is baie goeie qualiteit maar kos nogal n paar rand per sak. (R4.50 per sak vir die 30cm x 20cm wat ek algemeen gebruik)
https://www.lava-sa.co.za/product-categ ... -machines/
Sent from my iPhone using Tapatalk

- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: Kom ons praat Vacuum Sealers
Môre Hein
Ek en my broer het so 10 of 12 jaar gelede van die Lava masjiene by Huntex gekoop. Hulle werk met n spesifieke sakkie wat kanale in het om die uitsuig van lug te vergemaklik. Die sakkies is baie duur. Gewone sakkies werk net so goed as jy die hoeke effens uit belyning vou, dalk net stadigger.
Die Lava werk goed vir huishoudelike doeleindes, en ons het hulle gebruik om n hele paar jaar se jagte se vleis te verpak. ‘n Halwe lam of springbok is geen probleem, maar jou groot jag vir die jaar raak regtig harde werk.
Goeie vriend het ‘n Vala masjien by die werk gehad. Dis die bubble/chamber tipe. Dis n absolute fees om mee te werk. Dit was ‘n kleiner model wat hulle gebruik het om parte te verpak, maar was groot genoeg om n skaapboud te verpak.
Hy het daarna vir homself ‘n Vala gekoop sonder om die masjien te sien. Dis n reuse masjien! Maar nou seël ons 4 sakkies op ‘n keer!
Om op te som, oor 5/6 jaar het die Vala goed gewerk, en die masjien is diensbaar.
Itv sakkies, ek gebruik Mondipak s’n wat ek by KaapAgri, Crown of Freddie Hirsh koop. Dis pakke van 100 sakkies, lekker dik plastiek, en hou goed in die vrieskas.

-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Kom ons praat Vacuum Sealers
Het so in 2018 vir my die Lavezzini Universal vacuum sealer, gekoop vir netso onder die R20 000, ja dit is baie geld, maar geen probleme nie, koop my sakkies by Crown of Deli, hy kan 300mm x350mm doen grootste..
Het die lava en verimark modelle gehad, nooit weer nie
Bel gerus vir Tim, +27 (83) 381-5253, dalk het hy ‘n demo vir jou, jy sal nie spyt wees nie.
Groete
Het die lava en verimark modelle gehad, nooit weer nie
Bel gerus vir Tim, +27 (83) 381-5253, dalk het hy ‘n demo vir jou, jy sal nie spyt wees nie.
Groete
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Kom ons praat Vacuum Sealers
Dankie manne, lekker om van al die verskillende ervarings te lees. Ek dink baie mense sal hierby baatvind!
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Kom ons praat Vacuum Sealers
Textured sakke koop jy op Temu vir baie goedkoop.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Kom ons praat Vacuum Sealers
Ek het die selfde vraag gevra aan 'n paar manne wat vleis werk en almal het my dieselfde antwoord gegee. Ek koop toe maar een van die duur masjiene op hulle raad. Baie geld maar moet sê vir my werk dit baie lekker. Die masjien is wel groot en swaar!
Vacuum - Pack Machines | Equipment | , , Pretoria | Mima Butchery Supplies https://share.google/1brn70Sta0sB2DU5a
Sent from my SM-G973F using Tapatalk

- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Kom ons praat Vacuum Sealers
Ek en my seun het net eergister ook oor vacuum sealers gepraat. Die probleem is dat ons miskien 2x per jaar dit sal gebruik. Kan mens êrens van die masjiene huur vir 'n week of so?
Ek sien die ding van "cambers" sealers met dan die "outer" sealers wat ander soort sakkies gebruik. Kan iemand ons meer inlig oor die verskille en waarna mens moet kyk?

'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Kom ons praat Vacuum Sealers
Ek het die advertensie raak gelees. Nie slegte prys nie.
https://www.mayfairmilkingmachines.co.z ... ealer.html

Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !

ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Kom ons praat Vacuum Sealers
Ek het ook een van die DZ masjine.
Ek het n DZ400, wat n 400mm chamber het. Ek het so R16k betaal.
Daai DZ260 het net n 260mm chamber wat baie klein is.
Die maskiene is nie goedkoop nie, maar die in-chamber masjiene is a fees om mee te werk.
En mens kan gewone goedkoop vacuum sakkies gebruik.
Ek kan in myne klein CONSOL glas bottels in-sit, en dan vacuum ek goed in the bottels. Dis nogal nice

Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: Kom ons praat Vacuum Sealers
Ek het `n Vala. Ek is baie gelukkig met my seelmasjien. Een belangrike ding is, koop die duurste masjien wat jy kan bekostig en maak seker die masjien gediens kan word. Toets die masjien voor jy hom koop en maak seker dat hy gaan werk vir dit wat jy daarmee wil doen.