Howa Replacement sneller
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Howa Replacement sneller
Middag manne
Hoop julle het almal die lang naweek geniet.
Ek het raad nodig met 'n replacement sneller vir my 6.5PRC. Ja daar is baie DIY video's en dinge, en ek het seker al alles oor dit gelees en gekyk en probeer. Ek het hom redelik goed gekry, baie beter as standaard, maar hy is nog nie heeltemal daar waar ek hom graag wil hê nie. Sal hom graag nog so bietjie ligter wil laat breek, en bietjie meer crisp ook.
Wie het al wat ingesit, en hoe is jou ervaring met dit ?

Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Howa Replacement sneller
Die wapensmid by Wildman Centurion het my 30-06 se sneller lekker lig en crisp gestel. Ek weet nie of dit is wat jy al probeer het nie, maar dit is wat ek laat doen het.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 611
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Howa Replacement sneller
Timney in my 30-06 Howa gesit
Dag en nag verskil
Praat met Dawie by Marksman Arms in Pretoria. Hy verander ook die Howa se standaard sneller.
Was te lig vir my gewees vir die 30-06 wat n jag geweer is. Rede vir die Timney roete
Dag en nag verskil
Praat met Dawie by Marksman Arms in Pretoria. Hy verander ook die Howa se standaard sneller.
Was te lig vir my gewees vir die 30-06 wat n jag geweer is. Rede vir die Timney roete
Skiet bly maar lekker
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Howa Replacement sneller
Hoe lig kon jy hom al kry en waarna is jy opsoek?Glocked wrote: Mon Jun 16, 2025 6:36 pm Middag manne
Hoop julle het almal die lang naweek geniet.
Ek het raad nodig met 'n replacement sneller vir my 6.5PRC. Ja daar is baie DIY video's en dinge, en ek het seker al alles oor dit gelees en gekyk en probeer. Ek het hom redelik goed gekry, baie beter as standaard, maar hy is nog nie heeltemal daar waar ek hom graag wil hê nie. Sal hom graag nog so bietjie ligter wil laat breek, en bietjie meer crisp ook.
Wie het al wat ingesit, en hoe is jou ervaring met dit ?
Ek het nou 3 van my eie self gedoen. Het myne rondom 1 pond gelos maar kon redelik maklik afgaan na 0.8pond maar dit was veels te lig vir my doel.
Ek weet jy vra juis nie oor die DIY opsies nie maar laat weet hoe lig jy hom soek dan kan die manne wat al vervang het met ander snellers dalk 'n beter idee kry waarna jy opsoek is.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Howa Replacement sneller
Jard maak n lekker sneller vir die Howa's.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Howa Replacement sneller
Ek het die standaard sneller gepolish, springs vervang, en ligter gestel. Dit werk, en is ligjare beter as wat hy was. Ek sal hom op 'n skaal moet trek, maar ek skat hy breek so net oor 'n pond. Ek kan met dit saamleef, maar dis asof hy nie konstant daar breek nie. Ek sal single stage verkies bo die 2 stage ook. 3, dalk 4 uit 5 skote breek mooi, maar daar is elke kort kort 1, wat voel asof dit 'n 3 stage sneller is, asof daar eers so effense creep is voor hy breek, as dit sin maak.
Van wat ek op die web kon lees, lyk dit vir my of die Jard 'n goeie opsie is, ek kon nog net nie iets raak lees van wie hulle in voorraad hou nie
Van wat ek op die web kon lees, lyk dit vir my of die Jard 'n goeie opsie is, ek kon nog net nie iets raak lees van wie hulle in voorraad hou nie
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
-
fredd
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm
Re: Howa Replacement sneller
Andre Lambrechts verkoop die Jard snellers.
082 0660972
082 0660972
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Howa Replacement sneller
Ek het al gehoor hulle kan die aksie sny dat die rem 700 snellers oo hom pas. Weet enige iemand hoe groot werk dit is en of dit enige iets negatief affekteer? As mens dit kan doen dan is jou opsies vir snellers amper eindeloos.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Howa Replacement sneller
Ek weet Oom Piet Breed het al sy Howa aksies laat sny. So dan glo ek dit sal mooi werk.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Howa Replacement sneller
Ek het my snellers n aluminum blokkie laat in sit om die voor trek heeltemal uit te haal. Dan n ander spring in gesit. Hulle is lekker sag en breek konstant crisp onder een pond.
Hano
- Stukkies
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Feb 29, 2024 11:30 am
Re: Howa Replacement sneller
Het iemand al die snellers probeer, en maak dit 'n groot verskil. Dit elimineer glo die middelste skakel en een van die vere, dan kan jy dit ook maklikker stel. " https://www.360arms.co.za/shop/360arms- ... t-trigger/ "
_____________________
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Howa Replacement sneller
Dit werk baie goed. Sudami en Arms maak soortgelyke produk. Verander standaard 2-stadium sneller na 1 stadium en kan heelwat ligter as normale Howa sneller stel. Jy haal die veer uit wat snellertrek bepaal, en vervang dit met die "trigger return spring".Stukkies wrote:Het iemand al die snellers probeer, en maak dit 'n groot verskil. Dit elimineer glo die middelste skakel en een van die vere, dan kan jy dit ook maklikker stel. " https://www.360arms.co.za/shop/360arms- ... t-trigger/ "
Baie amper so goed soos Jard.
Sent from my SM-S921B using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1728
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Howa Replacement sneller
Bestel direk by Jard, hulle sal stuur.Glocked wrote: Tue Jun 17, 2025 8:52 pm Ek het die standaard sneller gepolish, springs vervang, en ligter gestel. Dit werk, en is ligjare beter as wat hy was. Ek sal hom op 'n skaal moet trek, maar ek skat hy breek so net oor 'n pond. Ek kan met dit saamleef, maar dis asof hy nie konstant daar breek nie. Ek sal single stage verkies bo die 2 stage ook. 3, dalk 4 uit 5 skote breek mooi, maar daar is elke kort kort 1, wat voel asof dit 'n 3 stage sneller is, asof daar eers so effense creep is voor hy breek, as dit sin maak.
Van wat ek op die web kon lees, lyk dit vir my of die Jard 'n goeie opsie is, ek kon nog net nie iets raak lees van wie hulle in voorraad hou nie
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Howa Replacement sneller
Ek het my geweer uit die kolf gehaal so ruk terug en toe laat val en die sneller gebreek. As daar iemand is wat upgrade en nie meer sy standaard HOwa sneller soek nie. Laat my asb weet
- Vantheman
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am
Re: Howa Replacement sneller
Ek kan jou miskien helpZKK wrote: Tue Jun 24, 2025 3:33 pm Ek het my geweer uit die kolf gehaal so ruk terug en toe laat val en die sneller gebreek. As daar iemand is wat upgrade en nie meer sy standaard HOwa sneller soek nie. Laat my asb weet
Ek het myne vervang, ek sal net moet loer waar is die oorspronklike een
Gee my kans tot vanaand dan sal ek tuis wees
- Vantheman
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am
Re: Howa Replacement sneller
Ek het n PM vir jou gestuurZKK wrote: Tue Jun 24, 2025 3:33 pm Ek het my geweer uit die kolf gehaal so ruk terug en toe laat val en die sneller gebreek. As daar iemand is wat upgrade en nie meer sy standaard HOwa sneller soek nie. Laat my asb weet