Ek kry nêrens data vir genoemde kombinasie nie.
Ek het beide Noslers en N550 en wil nie graag na ander kruit of komponente oorskakel nie.
Ek het wel H-4350 maar lees dat dit te stadig is vir 155gr in.308?
N550 met Nosler CC155gr vir Steyr .308
-
nickboshoff
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Fri Apr 18, 2025 1:09 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: N550 met Nosler CC155gr vir Steyr .308
Inligting vanaf Quick Load.
1. N550 is stadig brandend en gee lae druk en spoed. Dit help nie presisie aan nie. Jy kan dit gebruik, maar jy sal dalk sukkel om goeie groepe te skiet.
2. N540 is die dryfmiddel vir die 308. Optimum druk met 'n vol dop.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
nickboshoff
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Fri Apr 18, 2025 1:09 pm
Re: N550 met Nosler CC155gr vir Steyr .308
Baie dankie.
Het ek dit dan dalk verkeerd om gehad?
Is H-4350 beter as N550?
Het ek dit dan dalk verkeerd om gehad?
Is H-4350 beter as N550?
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: N550 met Nosler CC155gr vir Steyr .308
Altwee is te stadig vir .308 met 155gr pille. Luister na wat Tripod sê, N540 of soortgelyk, Varget, S355, S335, ens.
Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
8in4ry
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Sun Jan 13, 2019 7:30 pm
Re: N550 met Nosler CC155gr vir Steyr .308
Ek kan beaam wat Oom Tripod se!
N540 werk baie mooi in my Winchester model 88 en in n vriend se Howa 308.
N540 werk baie mooi in my Winchester model 88 en in n vriend se Howa 308.
-
nickboshoff
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Fri Apr 18, 2025 1:09 pm
Re: N550 met Nosler CC155gr vir Steyr .308
Dankie. N540 is orals uitverkoop
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: N550 met Nosler CC155gr vir Steyr .308
N140, Varget, S335, S355, S321, S341 sal ook werk.
-
8in4ry
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Sun Jan 13, 2019 7:30 pm
Re: N550 met Nosler CC155gr vir Steyr .308
Ek sien outdoorandallsales het 36 blikke N540 in stock.
Weet nie waar in die land jy is nie.
Weet nie waar in die land jy is nie.