Help asb.
Ek het nuwe Lapua doppe vir 300WM gekoop. Gelaai en een keer geskiet. Nou size ek hulle vir 1ste keer. Hulle kom so uit die necksizing die. Redding dies. Die brass word so afgesny van die nek af. Enige iemand al dit oorgekom en wat is die oorsaak van dit? Ek luister graag.
Necksize die wat my doppe sny?
-
Breinie
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed Jan 14, 2015 8:42 pm
Necksize die wat my doppe sny?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Necksize die wat my doppe sny?
Dalk n ander kaliber wat as 300wm gemerk is. Kontak Redding self.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1870
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Necksize die wat my doppe sny?
Daar is groot fout.
Is dit 'n gewone neck sizer die of 'n bushing tipe?
Indien bushing, wat is die diameter en is hy regom ingesit?
Ek persoonlik verkies Lee se Collet Neck Sizer Die vir enige kaliber waarvoor hy beskikbaar is.
2de keuse is 'n bushing tipe met die regte grootte bushing vir my doppe se nek wanddikte.
Die res hou eintlik vir my geen voordeel in nie.

HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Necksize die wat my doppe sny?
Plus een vir daai Collet. Hy is koningAlwin wrote: Sun Jun 22, 2025 2:13 pm Daar is groot fout.
Is dit 'n gewone neck sizer die of 'n bushing tipe?
Indien bushing, wat is die diameter en is hy regom ingesit?
Ek persoonlik verkies Lee se Collet Neck Sizer Die vir enige kaliber waarvoor hy beskikbaar is.
2de keuse is 'n bushing tipe met die regte grootte bushing vir my doppe se nek wanddikte.
Die res hou eintlik vir my geen voordeel in nie.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Necksize die wat my doppe sny?
Wat meet daai gesized vervormde doppe se nekke? Dit kan dalk help met foutopsporing.
Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Necksize die wat my doppe sny?
Is dit die eerste keer dat jy "die" gebruik? Kan buite spesifikasies wees-7mmRem mag of 7-300WM "die" as 300WM gemerk.
As jy "floating" expander ball het, mag dit wees dat die expander bo vassit, dus nek terugdruk terwyl die expander binne die nek sit.
Sent from my SM-S921B using Tapatalk
As jy "floating" expander ball het, mag dit wees dat die expander bo vassit, dus nek terugdruk terwyl die expander binne die nek sit.
Sent from my SM-S921B using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1870
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Necksize die wat my doppe sny?
Ek kan nie bepaal of dit hier die geval is nie, maar ek het onlangs op 'n ander forum gelees van iemand wat dieselfde probleem met 'n nuwe Redding FL sizer matrys ondervind het.
Sy diagnose was dat daar 'n skerp rand in die matrys was, net waar die nek en skouers bymekaar kom.
Sy oplossing was om 'n "dowel" met 'n ronde punt en baie fyn skuurpapier te gebruik om die skerp hoek rond te poleer. Daarna het die matrys reg gewerk.
Lyk my daar is kwaliteitsbeheer probleme by die eens befaamde fabrikaat?
Sy diagnose was dat daar 'n skerp rand in die matrys was, net waar die nek en skouers bymekaar kom.
Sy oplossing was om 'n "dowel" met 'n ronde punt en baie fyn skuurpapier te gebruik om die skerp hoek rond te poleer. Daarna het die matrys reg gewerk.
Lyk my daar is kwaliteitsbeheer probleme by die eens befaamde fabrikaat?
-
Breinie
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed Jan 14, 2015 8:42 pm
Re: Necksize die wat my doppe sny?
Thanks vir al die raad. Hierdie matrys is gewone Redding. Nie bushing tipe nie. Ek het nou ander matrys stel van Redding probeer. En hy werk 100%. Met niks moeilikheid. Een ding wat ek oplet. Op die "probleem" matrys staan daar: 300Win Mag NK X3. En op die een wat geen probleem gee nie, staan daar: 300Win Mag NK 7N. Met ander woorde een sê X3 en ander een 7N. Enige idee of dit iets beteken? Of is dit net batch nommers en niks met die probleem te doen nie?
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1870
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Necksize die wat my doppe sny?
Ek is nie vertroud met Redding se spesifieke kodes nie, maar gewonlik is dit 'n datum van vervaardiging kode.Breinie wrote: Mon Jun 30, 2025 9:38 pm Thanks vir al die raad. Hierdie matrys is gewone Redding. Nie bushing tipe nie. Ek het nou ander matrys stel van Redding probeer. En hy werk 100%. Met niks moeilikheid. Een ding wat ek oplet. Op die "probleem" matrys staan daar: 300Win Mag NK X3. En op die een wat geen probleem gee nie, staan daar: 300Win Mag NK 7N. Met ander woorde een sê X3 en ander een 7N. Enige idee of dit iets beteken? Of is dit net batch nommers en niks met die probleem te doen nie?