Musgrave RSA Lyttleton lang aksie kolf benodig

Hierdie afdeling is vir ander dienste waar daar spasie gekoop word wat nie onder die Handelaars afdeling pas nie.
Post Reply
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Musgrave RSA Lyttleton lang aksie kolf benodig

Post by andre007 »

Moore julle. Ek was so lanklaas op die forum. Klink ek moet myself weer bekendstel. Ek is opsoek na die bg kolf. Begin so stadig vir my seun n kompetisie geweer bou. Het sover net die aksie en ou loop. Die kolf kan maar lyk soos hond se doily. Maak nie saak nie. Dis net vir nou skiet. Na daar meer geldjies is en die herlooping goedgekeur is gaan hy in n chassis vir baanskiet. Skrou maar as daar iets stof opgaar. Pm gerus of w app 083 491 1999. Kry nie meer deesdae kans vir rekenaars nie.
Groete
Andre
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Post Reply