Musgrave RSA Lyttleton lang aksie kolf benodig
Posted: Tue Jul 01, 2025 10:43 am
Moore julle. Ek was so lanklaas op die forum. Klink ek moet myself weer bekendstel. Ek is opsoek na die bg kolf. Begin so stadig vir my seun n kompetisie geweer bou. Het sover net die aksie en ou loop. Die kolf kan maar lyk soos hond se doily. Maak nie saak nie. Dis net vir nou skiet. Na daar meer geldjies is en die herlooping goedgekeur is gaan hy in n chassis vir baanskiet. Skrou maar as daar iets stof opgaar. Pm gerus of w app 083 491 1999. Kry nie meer deesdae kans vir rekenaars nie.
Groete
Andre
Groete
Andre