roep min of baie?

Dagroep stories en vrae/ Day Calling stories and questions
Post Reply
Jeep 1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 85
Joined: Sat Sep 10, 2011 6:59 pm

roep min of baie?

Post by Jeep 1 »

middag manne

Ek wil net weet moet n mens baie roep in die dag of min of die selde as in die aand?

Groete Jeep
25 06 !
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: roep min of baie?

Post by Raven »

Jeep,

Jy volg ook dieselfde standaard roep metode.
Ek glo jy sal dalk net harder moet roep, want klank trek nie so ver in die dag soos in die nag.

Hier is 'n paar manne wat goeie sukses het met dagroep, hulle kan jou meer vertel.

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: roep min of baie?

Post by BLOK »

Soos Raven se kan jy in die dag net so fraksie harder roep anders gebruik ek maar standaard metode, kyk of jy nie in die kern kan roep nie.Dit sal baie help vir dagroep as jy in n gebied is waar jakkalse nie so baie aktief in die dag is nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Jeep 1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 85
Joined: Sat Sep 10, 2011 6:59 pm

Re: roep min of baie?

Post by Jeep 1 »

Baie dankie manne sal probeer om da te kom


Groete jeep
25 06 !
Post Reply