Somchem blikke

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
Post Reply
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1184
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Somchem blikke

Post by heywillie »

Is daar iets wat julle manne met julle ou Somchem blikke maak ?
Ek het 'n paar wat rondstaan, maar weet nie rerig wat om daarmee te maak nie.

Skiet asb met idees en voorstelle ?
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Somchem blikke

Post by Ratel »

heywillie wrote: Thu Aug 07, 2025 10:34 am Is daar iets wat julle manne met julle ou Somchem blikke maak ?
Ek het 'n paar wat rondstaan, maar weet nie rerig wat om daarmee te maak nie.

Skiet asb met idees en voorstelle ?
Het nou die dag op die baan gebraai en een van die ouens het 'n blik gehad met braai speserye in. Die onderste deksel gaaitjies in gemaak en dan net die prop opgesit. Was nogal grapperig om S335 op die vleis te gooi. ++>:
Maak 'n verskil
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2139
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Somchem blikke

Post by Ds J »

n Ou versamelaar het al sy ou blikke vol sand gemaak en op n rak in sy herlaaikamer gepak. Dit sou blykbaar elke keer n gawe grap afgee wanneer die SAPS 'n inspeksie kom doen.
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1184
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Somchem blikke

Post by heywillie »

[/quote]

Het nou die dag op die baan gebraai en een van die ouens het 'n blik gehad met braai speserye in. Die onderste deksel gaaitjies in gemaak en dan net die prop opgesit. Was nogal grapperig om S335 op die vleis te gooi. ++>:
[/quote]

Dis een van die idees wat ek al teegekom het. Die ander een is om lanterns van die blikke te maak.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Somchem blikke

Post by wlm »

Oop gesny met blikoopmaker en gebruik as houers om boutjies, moere, boorpunte, ens te stoor.
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1184
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Somchem blikke

Post by heywillie »

wlm wrote: Sat Aug 09, 2025 4:21 am Oop gesny met blikoopmaker en gebruik as houers om boutjies, moere, boorpunte, ens te stoor.
Dankie
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
Post Reply