Dagsê,
Het iemand hier dalk herlaai- en/of jagervaring met Viper Bullets se 286 gr Bush Supreme in 'n 9,3x62mm?
Ek is bewus van die huidige verspreidingsprobleme wat by Viper ervaar word, maar ek het 'n klompie van hul punte wat ek nog nie gelaai of mee gejag het nie. Dit sal gaaf wees om te hoor wat andere se ervaring met hierdie punte was.
By voorbaat dankie.
286 gr Bush Supreme Viper in 9,3x62mm - enige ervaring?
-
Riaan404
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sat Jul 11, 2015 11:03 am
