Hi,
Kan jul my asseblief help met om te kyk op quickload, vir een of ander rede sukkel ek met GRT...moet my startup pressure to hoog maak...
Kaliber: Howa 6.5 Creedmore
Koeel: Lapua 139 Scenar
H2o dop: 52.5 gr (Gim. van 5 doppe)
TPL : 72mm
Loop Lengte 24 duim
Kruit N550 - 40.5gr (Dink lading is bietjie hoog)
Spoed gemeet met labarader
1 Spoed 2819
2 Spoed 2788
3 Spoed 2795
4 Spoed 2808
5 Spoed 2808
6.5 Creedmore - Lapua 139 Scenar
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
6.5 Creedmore - Lapua 139 Scenar
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5 Creedmore - Lapua 139 Scenar
Ek ly af dat jy moontlik baie naby aan die lande is - brandtempo is baie hoër as normaal. Druk bereken by 62K psi by spoed van 2804vps.
Node 5 - 39,8gr = 2763vps en 59K psi
Node 5 1/2 - 38,5gr = 2690vps en 54K psi (Is gewoonlik die spoed wat meeste CM's teen skiet met 140gr koeëls.
As jy wegbeweeg van die lande kan die brandtempo dalk afneem en sal jy dalk teen net so oor die 2700vps kan skiet.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: 6.5 Creedmore - Lapua 139 Scenar
Hi Dankie,
Ek het vir n friend probeer help en nie opgelet hul TPL is so lank nie... Vorige TPL was 70.5mm, weet nie hoekom hul dit so lank gemaak het nie...
Ek gaan wel hul anraai om oor te begin met 70.5TPL en lading van 39.5gr N550 -wys op GRT druk van 53.5K PSi en dan weer kyk...
Groete