Sako L46 / Zastava M85 Extractor

Post Reply
Tertius de Jager
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Mon Nov 24, 2025 11:35 am

Sako L46 / Zastava M85 Extractor

Post by Tertius de Jager »

Goeie dag almal,

Hoop dit gaan goed. Ek wil graag weet of iemand moontlik weet waar ek `n dop uittrekker of "extractor" vir die volgende kan kry?

Sako L46
Zastava M85
Remington 799

Ek het al die verskaffers van Sako, Zastava en ook Remington gekontak en hulle kan nie help nie.

Enige hulp sal waardeer word.
Post Reply