.416 Rem Mag
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
.416 Rem Mag
Drie skote op 50m met my .416 rem mag, met 'n Aimpoint Micro H1 2moa rooikol visier. Ek het drie verskillende koeëls geskiet om die relatiewe trefpunt te bepaal. Bo 350gr Spoor, links onder 400gr Spoor en regs onder 400gr Peregrine VRG-3.

- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: .416 Rem Mag
Netjiese skietwerk daar! Jy laat die manne met hul 6mm ABC's en 6.5Creeds verstik aan hul latte's... waar het hul al sulke groepering, met verskillende punte nog gesien
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2149
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: .416 Rem Mag
Netjies Thinus!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: .416 Rem Mag
Lekker!!!!!!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Branderplank
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Fri Jun 06, 2025 8:20 pm
Re: .416 Rem Mag
Baie netjies
Watter lading, doppe ens gebruik jy as ek maag vra?
Groete
Watter lading, doppe ens gebruik jy as ek maag vra?
Groete
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: .416 Rem Mag
Dankie.
Ek gebruik Hornady doppe. Die 400gr koeëls is met Riflex Blou Prop gelaai en die 350gr met N540.
Ek gebruik Hornady doppe. Die 400gr koeëls is met Riflex Blou Prop gelaai en die 350gr met N540.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: .416 Rem Mag
Baie geluk!!!!
Ek besit 2 Aimpoint Micro's een is op my .375 en een gaan op my .416 kom. Dit is 'n wonderlike ding en betroubaar.
Ek besit 2 Aimpoint Micro's een is op my .375 en een gaan op my .416 kom. Dit is 'n wonderlike ding en betroubaar.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.