Goeiemôre, ek is op soek na n stel knippe om n draband op n semi-outo haelgeweer te monteer.
(n Tweedehandse stel is heeltemal voldoende.)
Kontak my asb per PM op die forum, of per WA: 0.7.2.2 3.3.6. 4.4.5.
Gesoek: knippe vir haelgeweer draband
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2148
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm