Is daar van julle wat suksesvol die triggercam op die Burris III gebruik?
Hoe maak mens die triggercam stewig vas op n oogstuk wat taper na agter?
Triggercam op Burris eliminator
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Triggercam op Burris eliminator
Jou handelaar by wie jy die Triggercam gekoop het kan 'n spacer bestel by Triggercam wat werk met die Eliminator scopes.
Goed, beter, 6millimeter!
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
