More en mooi dag
Het iemand al 6.5 Creed met S355 probeer ?
Juis nie die normale aanbevole - of beste - dryfmiddel nie maar sal dit en kan dit vir die Creed gebruik word ?
QL en GRT se wel ja maar wat se die kenners ?
6.5 Creedmoor met Somchem S355 ?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6.5 Creedmoor met Somchem S355 ?
Ek het al n man met n 260Rem gehelp om hom aan die skiet te kry met 355 en dit het goed gewerk so die Creed behoort te werk
Jy gaan moontlik nie die meeste spoed in die wereld kry nie maar hy sal seker n bok kan om gooi
Jy gaan moontlik nie die meeste spoed in die wereld kry nie maar hy sal seker n bok kan om gooi
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5 Creedmoor met Somchem S355 ?
Met S365 sal die node by 2700vps wees. Jy sal dus in die orde van 60vps verloor, maar die' spoed sal voldoende wees vir jag. Besef net dat hierdie heel teoreties is en jy sal met 'n laer lading moet afskop en sien hoe dit brand in jou geweer.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br