Goeie middag
Ek benodig hulp asb. Ek het SGK 165bts gelaai en toe verander na Hornady Interlock 165gr by. Met die SGK het ek 1/2dm op 200m geskiet. Kry nou nie onder 1dm op 100m met Hornady. Het met Tpl gespeel van 10thou tot 20thou met min reaksie.
Loop lengte 22,12"
H2O 71,7gr
Norma doppe. Cci 200 primers
Hornady Interlock 165gr bt
Kamer 3,26"
Tpl 3,245"
S365
53,5gr - 2550f/s
55,5gr - 2665f/s
Byvoorbaat dank
30.06 hulp
-
jannie78
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Tue Apr 12, 2016 8:47 am
30.06 hulp
6.5 Creedmoor, Musgrave 30.06, CZ .375, Beretta semi- auto, Glock 19, CZ 457. 22, Ak47, Remington 243 
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 30.06 hulp
10 en 20 th is aan die minimum kant, nie maks kant van die tipiese springe nie. Interlock is ‘n ou ontwerp, tradisioneel.
Probeer meer spronge en kyk waar jy reaksie kry. Laai 3 elk 1.0 en 1.5mm springe en kyk waar groepe begin verklein daarna kan jy kleiner intervalle probeer naby hierdie resultate. Jy het reeds 0.5mm spring om te vergelyk met bg.
Elke tipe koeël verskil waar dit wil presteer. Jou Interlock’s gaan nie noodwendig akkuraat wees waar die SGK mooi werk nie.
[] Ek sou ook ‘n 3de stel laai volgens die handleidings se aanbevole TPL vir kontrole.
Beste.

Last edited by Lategan1 on Sun May 31, 2026 10:59 am, edited 1 time in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 30.06 hulp
Wat is die koeël se nommer op die boksie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
jannie78
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Tue Apr 12, 2016 8:47 am
Re: 30.06 hulp
Dit is #3045
Het eintlik gehoop iemand kan kyk of ek naby n node is. As ek op die node is kan ek speel met tpl
Het eintlik gehoop iemand kan kyk of ek naby n node is. As ek op die node is kan ek speel met tpl
6.5 Creedmoor, Musgrave 30.06, CZ .375, Beretta semi- auto, Glock 19, CZ 457. 22, Ak47, Remington 243 
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: 30.06 hulp
Dit lyk vir my of jy aan goeie 'n goeie resep gekarring het...
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 30.06 hulp
Hou eers jou TPL sodat jy die 20 thou sprong het. Druk was nog relatief laag met 55.5gr. Die spoed wat ek gaan gee is die mikpunt en is waar die nodes is. Dit kan wees dat die brandtempo toeneem met meer druk en jy gouer die spoed verkry as die lading wat aanbeveel is. Ons sal dus moontlik die ladings moet verfyn met kleiner verstellings.
Node 6 56.7gr vir 2720vps
Node 5 59.2gr vir 2840vps Druk 52K psi
Jou keuse van watter spoedvlak jy sal verkies. Skiet 3 skote en kyk hoe lyk die groepe dan.